Kauukams

Die 'camma (die stomp aksent is vir die schnalz) is soos Ou-Kaaps kamma, in Nama ǀǀgami, vir 'water', hier 'fontein' (volgens die vertaalde naam in Afr.). Die 'sissende keelklap' is wel die dentale suigklap; dit klop met vroee Ou- Kaapse vindplase by o.a. Lichtenstein (HOTT 243) wat dit skryf (getranslitereer ten opsigte van die klapklank) as ǀkau-p maar by Le Vaillant =f=kau-p; sonder gespesifiseerde suigkonsonant by Witsen 1691 k'o-n. In Nama is die 'klipdas' gedevelariseer tot ǃ(k)au-b of ǃ(k)ou-b, in Kora (met dentale schnalz) tot ǀ(k)au-s. Die -n- van Gordon se kaun is waarskynlik die realisasie van die nasaliteit van die klinker in die woordstam eerder as die gemeenslagtige mv. Die inbooriingnaam het blykbaar verdwyn.

About this item

Identifier
1624_SKCPN
Title
Kauukams
Alternative Title
Kauukams
Georeference Sources
S 2317
longitude
17.5
latitude
-23.5
Measurement Accuracy
50 km radius
Source
afr Vollmer FH 1856 Quellen 5 82 'Ihr Spielplatz war hier oben im Fischfluss etwa in der Mitte zwischen Hoachanas und Rehoboth bei Kauukams (Reichwasser), auf einer grossen Felsenplatte'.
Description
afr Die 'camma (die stomp aksent is vir die schnalz) is soos Ou-Kaaps kamma, in Nama ǀǀgami, vir 'water', hier 'fontein' (volgens die vertaalde naam in Afr.). Die 'sissende keelklap' is wel die dentale suigklap; dit klop met vroee Ou- Kaapse vindplase by o.a. Lichtenstein (HOTT 243) wat dit skryf (getranslitereer ten opsigte van die klapklank) as ǀkau-p maar by Le Vaillant =f=kau-p; sonder gespesifiseerde suigkonsonant by Witsen 1691 k'o-n. In Nama is die 'klipdas' gedevelariseer tot ǃ(k)au-b of ǃ(k)ou-b, in Kora (met dentale schnalz) tot ǀ(k)au-s. Die -n- van Gordon se kaun is waarskynlik die realisasie van die nasaliteit van die klinker in die woordstam eerder as die gemeenslagtige mv. Die inbooriingnaam het blykbaar verdwyn.
page start
674

Item sets