Konap

n Mooi voorbeeld van die plaaslike naamlore. Ten grondslag aan die naam le ǀkhomsen = 'sich selbst bejammern' (Rust 1960 DNW 9), by -ǀkhom, daar- naas ǀkhom-ǀkhomsa = 'jammerlich, jammervoH' (Rust aid. 33). Die suffiks is plekbenoemend, dus: 'Hartseer', 'Jammerplek' of 'Jammerfontein'. Ons kan dit nie situeer nie, behalwe ons weet dat Laidler plekname uit 'Klein- Namakwaland' behandel.

About this item

Identifier
1872_SKCPN
Title
Konap
Alternative Title
Konap
Georeference Sources
S 2317
longitude
17.5
latitude
-23.5
Measurement Accuracy
50 km radius
Source
afr Alexander JE 1837 ED1A 2 190 'Twelve miles brought us to the Konap or Dry river, and to a place in it called Gnutuais or Black Mud...'
Description
afr n Mooi voorbeeld van die plaaslike naamlore. Ten grondslag aan die naam le ǀkhomsen = 'sich selbst bejammern' (Rust 1960 DNW 9), by -ǀkhom, daar- naas ǀkhom-ǀkhomsa = 'jammerlich, jammervoH' (Rust aid. 33). Die suffiks is plekbenoemend, dus: 'Hartseer', 'Jammerplek' of 'Jammerfontein'. Ons kan dit nie situeer nie, behalwe ons weet dat Laidler plekname uit 'Klein- Namakwaland' behandel.
page start
756

Item sets