ǀKhawib

Verskeie kere opgeteken. Die wisseling g- en k- (reeds by Kroenlein) is normaal vir die luisterende Blanke (5 A 3), ook die wisseling ai- en ei-. Dit geld hier plaas nr 54, dist. Mariental, gelee suidelik van Gibeon, op die kaart van die Landmeter-generaal 1972 gespel soos hierbo, dus met wisseling -w- en -b- (5 B 1), ook normaal. Soos Nama ǀkhawi = 'das (hohe) Stechgras (in den trockenen Flusslaufen)', en ai-s = gesig, voorkant, oppervlakte, vlakte (Kr.- R. 1969 NW resp. 219 en 60). Volgens Smith 1966 CNSAP 435 is steekgras ’n Aristida sp. Hierdie Kabiais le op S 2517, aan die Lewerrivier. Hahn Th 1879, Kiepert en Sprigade-Moisel noem aldrie nog 'n ander 'ǀKawieis', gelee aan die ǀAsabrivier, 'n uitspanning by 'n bron daar, ook in die dist. Mariental, op S 2518 AC. Dit sal dieselfde betekenis he, 'Steekgrasvlakte', maar nou heet die plaas GAUS 65-66.

About this item

Identifier
1426_SKCPN
Title
ǀKhawib
Alternative Title
Kabib(Rivier)
Georeference Sources
S 2316
longitude
16.5
latitude
-23.5
Measurement Accuracy
50 km radius
Name in Khoekhoe or Nama
ǀKhawib
Source
afr Opmeting SWA s.j. Naamlys 'Kabib', rivier, 88 km wessuidwes van Rehoboth, en toevoeging 'Schwarzkam River on old maps'. SAP Rehoboth 1974 Ondervraging 'Kabibrivier is rivier waar daar steekgras is'.
Description
afr Verskeie kere opgeteken. Die wisseling g- en k- (reeds by Kroenlein) is normaal vir die luisterende Blanke (5 A 3), ook die wisseling ai- en ei-. Dit geld hier plaas nr 54, dist. Mariental, gelee suidelik van Gibeon, op die kaart van die Landmeter-generaal 1972 gespel soos hierbo, dus met wisseling -w- en -b- (5 B 1), ook normaal. Soos Nama ǀkhawi = 'das (hohe) Stechgras (in den trockenen Flusslaufen)', en ai-s = gesig, voorkant, oppervlakte, vlakte (Kr.- R. 1969 NW resp. 219 en 60). Volgens Smith 1966 CNSAP 435 is steekgras ’n Aristida sp. Hierdie Kabiais le op S 2517, aan die Lewerrivier. Hahn Th 1879, Kiepert en Sprigade-Moisel noem aldrie nog 'n ander 'ǀKawieis', gelee aan die ǀAsabrivier, 'n uitspanning by 'n bron daar, ook in die dist. Mariental, op S 2518 AC. Dit sal dieselfde betekenis he, 'Steekgrasvlakte', maar nou heet die plaas GAUS 65-66.
page start
603

Item sets