ǀGaireǁgami / ǀGireǁgami

Keitzaub nr 68, een van die vroee plase met nog die ou Duitse spelling -tzaub vir die tweede komponent, le aan die Swart-Nossob en aan die grootpad wat van Gobabis suidwaarts loop. Die aangrensende plaas Klein-Keitsaub nr 59, net suid daarvan, spel die tweede lid as -tsaub (kaart van die landmeter- generaal 1972). Die bestanddele is soos Nama gei [kai] = groot, en tsau-b, -s, ook tsou-b, -s; laasgenoemde is volgens Schultze 1904-5 ANUK 161 die Bergdama-dialekwoord vir puts. Die PNK het die spelling 'gemoderniseer' vir die spoorweghalte op die plaas, d.w.s. op die plaas Keitzaub is die halte Geitsaub, en nou sal dit weer verander moet word tot Kaitsaubǃ [Ons meld net terloops dat as die puts diep is, die afleiding ǃKae-tsaub = Donkerputs goed denkbaar is.]

About this item

Identifier
1675_SKCPN
Title
ǀGaireǁgami / ǀGireǁgami
Alternative Title
Kereekama
Georeference Sources
S 2316
longitude
16.5
latitude
-23.5
Measurement Accuracy
50 km radius
Name in Khoekhoe or Nama
ǀGaireǀǀgami, ǀGireǀǀgami**
ǀGaireǁgami / ǀGireǁgami
Source
afr Alexander 1837 ED1A 2 119 '...we packed off in a hollow at Keree Kama, or jackal’s water'.
Description
afr Keitzaub nr 68, een van die vroee plase met nog die ou Duitse spelling -tzaub vir die tweede komponent, le aan die Swart-Nossob en aan die grootpad wat van Gobabis suidwaarts loop. Die aangrensende plaas Klein-Keitsaub nr 59, net suid daarvan, spel die tweede lid as -tsaub (kaart van die landmeter- generaal 1972). Die bestanddele is soos Nama gei [kai] = groot, en tsau-b, -s, ook tsou-b, -s; laasgenoemde is volgens Schultze 1904-5 ANUK 161 die Bergdama-dialekwoord vir puts. Die PNK het die spelling 'gemoderniseer' vir die spoorweghalte op die plaas, d.w.s. op die plaas Keitzaub is die halte Geitsaub, en nou sal dit weer verander moet word tot Kaitsaubǃ [Ons meld net terloops dat as die puts diep is, die afleiding ǃKae-tsaub = Donkerputs goed denkbaar is.]
page start
693

Item sets