Humaris

Die suigkonsonant maak dit redelik seker om die betekenis vas te stel van hierdie plek wat ons nie op 'n kaart kan vind nie, altans nie waar ons verwag om hom te vind nie, hy le ong. ’n 40 km ten weste van Berseba. Dit is soos Nama ǀuitzib = muskiet (Kr.-R. 1969 NW 369). Vgl. OESIEP wat 'n ander plek is. Die anlautende klinker is hier geglottaliseer, wat gewoon is, vgl. 5 C 5.

About this item

Identifier
1371_SKCPN
Title
Humaris
Alternative Title
Humaris
Georeference Sources
S 2316
longitude
16.5
latitude
-23.5
Measurement Accuracy
50 km radius
Source
afr Alexander JE 1837 EDIA 2 114 'After 28 miles 145 km] we came to the Humaris, or Rolling river, into the deep rocky bed...and found ourselves at the bottom surrounded by precipices of two or three hundred feet high'. Ibid. I 19 'The Kuisip was...at the junction of the Humaris picturesque...' Krenz FK 1974 Boer Aantekening ' =f=Gumarisis = rolling river'.
Description
afr Die suigkonsonant maak dit redelik seker om die betekenis vas te stel van hierdie plek wat ons nie op 'n kaart kan vind nie, altans nie waar ons verwag om hom te vind nie, hy le ong. ’n 40 km ten weste van Berseba. Dit is soos Nama ǀuitzib = muskiet (Kr.-R. 1969 NW 369). Vgl. OESIEP wat 'n ander plek is. Die anlautende klinker is hier geglottaliseer, wat gewoon is, vgl. 5 C 5.
page start
584

Item sets