Karibib

Genoem na 'n Rhus sp., waarskynlik die R. lancea of R. viminalis', die huidige benoeming van die rivier as die Kraairivier (vgl. ook Forbes 1965 PTSA 50, 65 en 100), op die oewer waarvan Aberdeen nou staan, is 'n ontwikkeling uit die oorspronklike naam en kan as volksetimologie aangevoel word. Die wisseluitspraak soos by Schrijver met 'n -1- in stede van 'n -r- kom meermale voor, vgl. KALUIGA by KARIEGA. Meer by KAREE.

About this item

Identifier
1573_SKCPN
Title
Karibib
Alternative Title
Karibib
Georeference Sources
S 2316
longitude
16.5
latitude
-23.5
Measurement Accuracy
50 km radius
Source
afr Sprigade-Moisel 1904 Kriegsk 'Karebis B.', berg op gegewe graadvierkant. Schwabe 1893 Mit Schwert und Pflug 50 'Die drei Hottentottenweiber hatten erzahlt dass Hendrik (Witbooi) sich unweit Hoornkranz am ‘Roten Berge’ verschanzt habe. Dieser, auch 'Karibib' oder 'der letzte Zufluchtsort’ genannt, liegt etwa 11 km weiter sudwestlich...'
Description
afr Genoem na 'n Rhus sp., waarskynlik die R. lancea of R. viminalis', die huidige benoeming van die rivier as die Kraairivier (vgl. ook Forbes 1965 PTSA 50, 65 en 100), op die oewer waarvan Aberdeen nou staan, is 'n ontwikkeling uit die oorspronklike naam en kan as volksetimologie aangevoel word. Die wisseluitspraak soos by Schrijver met 'n -1- in stede van 'n -r- kom meermale voor, vgl. KALUIGA by KARIEGA. Meer by KAREE.
page start
655

Item sets