Kubib(Vlei)

Die naam word gedra deur ’n rivier en leef nou vertaald voort; op die landmeter-generaal se kaart 1972 is dit ingeskryf as 'Skaaprivier'. Die ou inlandse naam het verlore gegaan, ook vir die plaas aan die boloop van die gelyknamige rivier, vroeer 'Gubakub' nr 84, dist. Windhoek, op die Kriegskarte al wisselnaam by 'Tews Farm', in die Adressbuch 1939 gespel 'Tewsfarm', en nou op die pleknaamlyste en moderne kaarte net 'Tew'. Die grondwoord is soos Nama gu- = skaap, met die versterkende a-objectivi aan die ml. ekv. gevoeg, gu-b-a; die uitgang -p iokativeer 'n rivier, maar die infiks -ko- is blykbaar ’n formans vir 'rivier', soos ons dit ook elders gekry het.

About this item

Identifier
1957_SKCPN
Title
Kubib(Vlei)
Alternative Title
Kubib(Vlei)
Georeference Sources
S 2316
longitude
16.5
latitude
-23.5
Measurement Accuracy
50 km radius
Source
afr Sprigade-Moisel 1904 Kriegsk 'Kubib vlei'.
Description
afr Die naam word gedra deur ’n rivier en leef nou vertaald voort; op die landmeter-generaal se kaart 1972 is dit ingeskryf as 'Skaaprivier'. Die ou inlandse naam het verlore gegaan, ook vir die plaas aan die boloop van die gelyknamige rivier, vroeer 'Gubakub' nr 84, dist. Windhoek, op die Kriegskarte al wisselnaam by 'Tews Farm', in die Adressbuch 1939 gespel 'Tewsfarm', en nou op die pleknaamlyste en moderne kaarte net 'Tew'. Die grondwoord is soos Nama gu- = skaap, met die versterkende a-objectivi aan die ml. ekv. gevoeg, gu-b-a; die uitgang -p iokativeer 'n rivier, maar die infiks -ko- is blykbaar ’n formans vir 'rivier', soos ons dit ook elders gekry het.
page start
790

Item sets