Haub, Haob

Plaas nr 289, gelee aan die Nossob, na aan die oosgrens, dist. Mariental. Die tweede lid is miskien die belangrike Citrullus lanalus, ook in Afrikaans bekend as tsamma, leenwoord uit Nama. Vgl. verder (ook vir die ander en moontlik beter verklaring van 'Bree, gelyk plek') HATSAMAS, daar met lokatiewe -s omdat die beginpunt daar wel ’n fontein was, hier moontlik ’n veld. Die tweede -s- op die Kriegskarte is spelfout.

About this item

Identifier
1227_SKCPN
Title
Haub, Haob
Alternative Title
Haub, Haob
Georeference Sources
S 2315
longitude
15.5
latitude
-23.5
Measurement Accuracy
50 km radius
Source
afr Moritz W 1972 ms Topnaars 7 'IHaub of IHaob - Felsenbank, rots' [verstaan: waterhoudende rotsbank],
Description
afr Plaas nr 289, gelee aan die Nossob, na aan die oosgrens, dist. Mariental. Die tweede lid is miskien die belangrike Citrullus lanalus, ook in Afrikaans bekend as tsamma, leenwoord uit Nama. Vgl. verder (ook vir die ander en moontlik beter verklaring van 'Bree, gelyk plek') HATSAMAS, daar met lokatiewe -s omdat die beginpunt daar wel ’n fontein was, hier moontlik ’n veld. Die tweede -s- op die Kriegskarte is spelfout.
page start
535

Item sets