Heikhaos

Die eerste lid is soos Nama ǀhei lǀhai) vaal. In die tweede komponent wissel die g- en die k(h)- mekaar af, wat gewoon is (5 A 3). Ons meen die tweede woorddeel is soos Nama ǀǀkhom 'auskratzen' (Kr.-R. 1969 NW 244) en verwys nie na die sandklip as naam nie maar as middel om die vel van vleis en vliesies skoon te skraap, te ǀǀkhom. Die suigkonsonant is o.i. nie goed gehoor deur sendeling Heinrichs en mnr Ulbrich nie. Die -s is plekaanduidend, in hierdie geval van die oorspronklike bron - waterplekke neem gewoonlik die -s, riviere die -b.

About this item

Identifier
1251_SKCPN
Title
Heikhaos
Alternative Title
Heikhaos
Georeference Sources
S 2314
longitude
14.5
latitude
-23.5
Measurement Accuracy
50 km radius
Source
afr Moritz W 1972 ms Topnaars 2 'Der neuere Friedhof [naby Walvisbaai] ist Hei-Khaos, was so viel wie ‘Unter den Baumen' heisst'.
Description
afr Die eerste lid is soos Nama ǀhei lǀhai) vaal. In die tweede komponent wissel die g- en die k(h)- mekaar af, wat gewoon is (5 A 3). Ons meen die tweede woorddeel is soos Nama ǀǀkhom 'auskratzen' (Kr.-R. 1969 NW 244) en verwys nie na die sandklip as naam nie maar as middel om die vel van vleis en vliesies skoon te skraap, te ǀǀkhom. Die suigkonsonant is o.i. nie goed gehoor deur sendeling Heinrichs en mnr Ulbrich nie. Die -s is plekaanduidend, in hierdie geval van die oorspronklike bron - waterplekke neem gewoonlik die -s, riviere die -b.
page start
544

Item sets