Iduseb

n Plaas Nam. Q.3-9 gelee suidoos van Springbok aan 'n sytak van die Buffelsrivier. Dit maak dit redelik seker dat die tweede komponent soos Nama xora- = graafwater te verstaan is, 'n woord wat ook in Afrikaans oorgegaan het as gorra, syfergat gegrawe in dryfsand of in ’n rivierbedding, vgl. ook WAT 3 356. So sien ook die genoemde segsliede dit. Die lid Hy- is moontlik soos Nama ǀhei [ǀhai] = vaal, die 'Vaalgorra', maar waarop die kleur betrekking het, dit weet ons nie meer nie, waarskynlik op die bodem soos deur Van Schalkwyk verklaar. Anders kan vir die eerste lid gedink word aan hei- = boom, heidi = borne, d.w.s. die 'Gorra by die boom/bome'. Die -s is lokativerend by bron- en putsname, en by ’n gorra.

About this item

Identifier
1397_SKCPN
Title
Iduseb
Alternative Title
Iduseb
Georeference Sources
S 2314
longitude
14.5
latitude
-23.5
Measurement Accuracy
50 km radius
Source
afr Moritz 1972 ms Topnaars 7 'Am Kuiseb entlang, das Zollhaus links lassend, nur einer Spur folgend, kommt man nach etwa einer viertel Autostunde, zu einer Werft Iduseb. Dieser Name bedeutet: ‘Die Leute wollen dort wohnen, aber dort ist kein Wasser'.' Krenz FK 1974 Boer Aantekening 'Iduseb, i- (isa) = hiibsch; du- ist Abkiir- zung von dura = wohnen; Iduseb = hiibsche Wohnstelle'. Haacke WHG 1976 Asst. Onderwysbeplanner Aantekening ' 'Dura' is die Hererowoord -tura 'woon' (vgl. Katutura = Ons woon nie). Dit is 'n Hereroisme wat ons onder die Namidaman van Sesfontein gehoor het. Volgens mnr J Boois word die woord in die sentrale gebied nie gebruik nie'.
Description
afr n Plaas Nam. Q.3-9 gelee suidoos van Springbok aan 'n sytak van die Buffelsrivier. Dit maak dit redelik seker dat die tweede komponent soos Nama xora- = graafwater te verstaan is, 'n woord wat ook in Afrikaans oorgegaan het as gorra, syfergat gegrawe in dryfsand of in ’n rivierbedding, vgl. ook WAT 3 356. So sien ook die genoemde segsliede dit. Die lid Hy- is moontlik soos Nama ǀhei [ǀhai] = vaal, die 'Vaalgorra', maar waarop die kleur betrekking het, dit weet ons nie meer nie, waarskynlik op die bodem soos deur Van Schalkwyk verklaar. Anders kan vir die eerste lid gedink word aan hei- = boom, heidi = borne, d.w.s. die 'Gorra by die boom/bome'. Die -s is lokativerend by bron- en putsname, en by ’n gorra.
page start
595

Item sets