Kumsiep, Kumsib

In Ou-Kaaps is gomma, chomma ens.gewoon vir 'buik', in Kora ǀǀxomma, in Nama ǀǀkhomi vir 'pens' (vgl. HOTT 1963 376 vir besonderhede). Kora ken dit ook vir 'blaarpens'. Moontlik oordragtelik gebruik soos gestel in (a) hier- bo, of soos by Krenz FK 1976 Boer Aantekening ' ǃGumǀǀkums = schwangerer Leib'. Gelee aan die Oranjerivier, oorkant Pella.

About this item

Identifier
1992_SKCPN
Title
Kumsiep, Kumsib
Alternative Title
Kumsiep, Kumsib
Georeference Sources
S 2315 BD/2316 AC
longitude
15.875
latitude
-23.375
Measurement Accuracy
12.5 km radius
Source
afr Kreft HH 1863 Quellen J 175 'ǀǀKumsib'. Hahn Th 1901 Collectanea 96 'Contractionen. ǀǀKhu-amsib = ǀǀKhumsb = Dornbaumpforte, Accaciapforte'. Sprigade-Moisel 1904 Kriegsk 'Kumsiep', rivier, vloei suidelik-westelik van Gamsberg in die Kuiseb. Graadvierkant hiervolgens opgegee.
Description
afr In Ou-Kaaps is gomma, chomma ens.gewoon vir 'buik', in Kora ǀǀxomma, in Nama ǀǀkhomi vir 'pens' (vgl. HOTT 1963 376 vir besonderhede). Kora ken dit ook vir 'blaarpens'. Moontlik oordragtelik gebruik soos gestel in (a) hier- bo, of soos by Krenz FK 1976 Boer Aantekening ' ǃGumǀǀkums = schwangerer Leib'. Gelee aan die Oranjerivier, oorkant Pella.
page start
803

Item sets