Karabes

Vir die afleiding is dan hier gedink aan Nama ǀǀkara [ǀǀkhara] = 'gross, dick, starkleibig (sein)' (Kr.-R. 1969 NW 221), en -am-s = mond (by oordrag ook van rivier, fontein). Die Kriegskarte noem nog ’n wisseluitspraak van dieselfde naam.

About this item

Identifier
1543_SKCPN
Title
Karabes
Alternative Title
Karabes
Georeference Sources
S 2314 BD
longitude
14.875
latitude
-23.375
Measurement Accuracy
12.5 km radius
Source
afr Hahn Th 1879 kaart 'ǀǀKharabes', bron aan Kuiseb. Sprigade-Moisel 1904 Kriegsk 'Karabes (Arechananis)', ook op hulle kaart van 1912. Moritz 1972 ms Topnaars 9 'Von Klipneus etwa 5 Meilen [8 km] stromaufwiirts kommen wir nach Karebes, wie es auf der Karte von 1912 steht. (Karabeb = der feine lose Sand). Der Platz wird auch Arechananis genannt...'
Description
afr Vir die afleiding is dan hier gedink aan Nama ǀǀkara [ǀǀkhara] = 'gross, dick, starkleibig (sein)' (Kr.-R. 1969 NW 221), en -am-s = mond (by oordrag ook van rivier, fontein). Die Kriegskarte noem nog ’n wisseluitspraak van dieselfde naam.
page start
644

Item sets