Aianxas

About this item

Identifier
3142_SKCPN
Title
Aianxas
Alternative Title
Aianxas
Georeference Sources
S 2314 BD
longitude
14.875
latitude
-23.375
Measurement Accuracy
12.5 km radius
Source
eng Budack KFR 1979 Ethinologist Report of fieldwork 'ǀ Ai- '. The Inaraveld is surrounded by sand dunes. It often happens that the misty of the sea moves far upstream to the other side The dunes take off, from afar the impression as if there was a large fire fire '.
afr Budack KFR 1979 Etnoloog Verslag van veldwerk 'ǀAi-ǀanxas, 'n Inara- veld in die IKhuiseb teenoor Ituseb. Soos ǀais = vuur, ǀanxa = rokerig (vgl. Kroenlein 1889 Wortschatz 16). letterlik dus ‘Vuur-rokerig’. Die Inaraveld is deur sandduine omring. Dit gebeur dikwels dat die mistig- heid van die see af ver stroomop tot anderkant Swartbank trek. As op so 'n mistige dag die plek ǀAi-ǀanxas genader word, gee die mis wat tussen die duine opstyg, van ver af die indruk asof daar ’n groot vuur brand'.
page start
_160

Item sets