Breuergugoab

About this item

Identifier
3318_SKCPN
Title
Breuergugoab
Alternative Title
Breuergugoab
Georeference Sources
S 2314 BD
longitude
14.875
latitude
-23.375
Measurement Accuracy
12.5 km radius
Source
eng Budack KFR 1979 Ethnologist Report of Fieldwork 'Breuergu-Lboab, a place of residence in the Ikhuisbow beyond Klipneus. Breuer was the family of a German who used to live in the area (possibly that of Brauer). Breuergu. The male plural form means 'the knobmen-them'. Igoab is the ditch (cf. also OLPP 1888 Nama-Deutsches Worterbuch 39). There comes a small river, a ditch, from the north in the Ikhuiseb . So 'the Breiteranne's trench'. However, no one could tell me what has become of the kniters '
afr Budack KFR 1979 Etnoloog Verslag van veldwerk 'Breuergu-lgoab, 'n woonplek in die IKhuiseb anderkant Klipneus. Breuer was die fami- lienaam van n Duitser wat vroeër in die omgewing gewoon het (moontlik is die van ook Brauer gespel). Breuergu. die manlike meervouds- vorm, beteken dus ‘die Breuermanne-hulle'. IGoab is die sloot (vgl. ook Olpp 1888 Nama-Deutsches Worterbuch 39). Daar kom 'n klein riviertjie, 'n sloot, van die noorde in die IKhuiseb in. Dus ‘Die Breuermanne se sloot'. Niemand kon my egter se wat van die Breuers geword het nie'
page start
_213

Item sets