ǃKhō-am

n Bron tussen panne/vleie suidoos van Gobabis, knooppunt in wapad, nou in gebied Aminuis. Die =f=khoa- is sonder twyfel 'olifant', die -xa- (-cha-) soos Nama vir hoeveelheid, baie, volop. Die -dam- by Sprigade-Moisel is wel skryf- fout vir -dom-. Die lid -dom- = keel of insinking, moontlik hier vir 'pan', in- dien wel, dan 'Baie Olifantpanne'. Mnr Haacke WHG 1976 Assistent Onderwysbeplanner deel ons mee: 'dom word ook vir waterloop gebruik', en Krenz FK 1976 'dom (keel) word ook dikwels by diep riviertjies en klowe gebruik'.

About this item

Identifier
1784_SKCPN
Title
ǃKhō-am
Alternative Title
Koam
Georeference Sources
S 2316 A
longitude
16.25
latitude
-23.25
Measurement Accuracy
25 km radius
Name in Khoekhoe or Nama
ǃKhō-am**
ǃKhō-am
Source
afr Opmeting s.j. blad Windhoek 2316 'ǃKo-am', rivier, ong. 68 km noordoos van Rehoboth.
Description
afr n Bron tussen panne/vleie suidoos van Gobabis, knooppunt in wapad, nou in gebied Aminuis. Die =f=khoa- is sonder twyfel 'olifant', die -xa- (-cha-) soos Nama vir hoeveelheid, baie, volop. Die -dam- by Sprigade-Moisel is wel skryf- fout vir -dom-. Die lid -dom- = keel of insinking, moontlik hier vir 'pan', in- dien wel, dan 'Baie Olifantpanne'. Mnr Haacke WHG 1976 Assistent Onderwysbeplanner deel ons mee: 'dom word ook vir waterloop gebruik', en Krenz FK 1976 'dom (keel) word ook dikwels by diep riviertjies en klowe gebruik'.
page start
722

Item sets