Harearus

Die datum 1811 verwys na Burchell se Travels / 268; daar, en ook op 2 186 praat hy van 'Spuigslang Fontein', sonder vermelding van die in- boorlingnaam. Dr Van Vreeden gaan uit van die betekenis en vind vir Nama die naam van die spoegslang soos aangegee deur o.a. Kroenlein, nl. ǀiri-oab, en met ’n onmoontlike fonetiese toertjie maak hy ǀiri-oab en Harankoep aan mekaar gelyk. Dr Van Vreeden het egter gelyk dat Spoegslang ’n vertaling uit Harankiep of -koep is. Vergelyk vir die eerste komponent Hara- Nama =)=ara = 'speien, spucken' (Kr.-R. 1969 NW 34), d.i. 'spoeg'. Die tweede lid korreleer met 'slang', Nama ǀao-b (en nie oab soos by Van Vreeden nie), met die velaar vooraan is dit in Ou-Kaaps o.a. ǀkau-b en ǀkx’ao-b (vir Kora, vgl. HOTT 458), in die ou plaasnaam -koe-p, tweede variant hierbo. Ons meen dat Harankoep komponent vir komponent dieselfde is as Spoegslang, en as sodanig 'n ander outydse Khoekhoense vorm van 'spoegslang' bewaar as die vorm wat Kroenlein-Rust vir Nama vandag ken. Vandag is die plaas bekend as Spoedaan, nr 410, dist. Hay, op K 2823 CD, suidoos van Griekwastad aan die pad na Douglas.

About this item

Identifier
1189_SKCPN
Title
Harearus
Alternative Title
Harearus
Georeference Sources
S 2318 BB
longitude
18.875
latitude
-23.125
Measurement Accuracy
12.5 km radius
Source
afr Kiepert 1893 kaart 'Gr. Flare-Arus', bron, en effens suidwaarts 'Kl. Hare- Arus'. Sprigade-Moisel 1904 Kriegsk 'Gr. Hare-Arus', bron aan Nossob, en 'Kl. Hare-Arus', effens laeraf, net bokant die samevloeiing van die twee Nossobs by Aais, op graadvierkant soos hierbo.
Description
afr Die datum 1811 verwys na Burchell se Travels / 268; daar, en ook op 2 186 praat hy van 'Spuigslang Fontein', sonder vermelding van die in- boorlingnaam. Dr Van Vreeden gaan uit van die betekenis en vind vir Nama die naam van die spoegslang soos aangegee deur o.a. Kroenlein, nl. ǀiri-oab, en met ’n onmoontlike fonetiese toertjie maak hy ǀiri-oab en Harankoep aan mekaar gelyk. Dr Van Vreeden het egter gelyk dat Spoegslang ’n vertaling uit Harankiep of -koep is. Vergelyk vir die eerste komponent Hara- Nama =)=ara = 'speien, spucken' (Kr.-R. 1969 NW 34), d.i. 'spoeg'. Die tweede lid korreleer met 'slang', Nama ǀao-b (en nie oab soos by Van Vreeden nie), met die velaar vooraan is dit in Ou-Kaaps o.a. ǀkau-b en ǀkx’ao-b (vir Kora, vgl. HOTT 458), in die ou plaasnaam -koe-p, tweede variant hierbo. Ons meen dat Harankoep komponent vir komponent dieselfde is as Spoegslang, en as sodanig 'n ander outydse Khoekhoense vorm van 'spoegslang' bewaar as die vorm wat Kroenlein-Rust vir Nama vandag ken. Vandag is die plaas bekend as Spoedaan, nr 410, dist. Hay, op K 2823 CD, suidoos van Griekwastad aan die pad na Douglas.
page start
525

Item sets