Hoaseb

Vgl. verder HOAB(FLUSS) waarvan dit in Nama die voller vorm is, d.w.s. met die bestanddeel ǃa-b = 'rivier' toegevoeg aan die stamdeel.

About this item

Identifier
1292_SKCPN
Title
Hoaseb
Alternative Title
Hoaseb
Georeference Sources
S 2318 BB
longitude
18.875
latitude
-23.125
Measurement Accuracy
12.5 km radius
Source
afr Hahn Th 1879 kaart ' IHoaseb', uitspanning op S 2318 BB, aan ^Nossob. Kiepert 1893 kaart ' IHoaseb (A. Lammert's Werft, 40 Hutten)'. PNK 1949 'Hoaseb'. Plaas, daarop motorbushalte Groot-Hoaseb, 106 km van Gobabis na Leonardville. 'Namataal: ǃhoa = praat, vertel, gesels; IHoaseb = praatplek. H. Vedder'. Van der Bijl FP Boer 1973, weer 1974 Vraelyste 'Hoaseb, plaas nr 27, dist. Gobabis, 108 km suid van Gobabis aan die oostelike oewer van die verenigde Nossobrivier. Hoaseb beteken ‘Knopkierie’.' Mev. Van der Bijl: 'Beteken ‘Deurkruip’, die borne groei dig by die rivier sodat die volk onderdeur moes kruip om by hulle tuine te kom...'
Description
afr Vgl. verder HOAB(FLUSS) waarvan dit in Nama die voller vorm is, d.w.s. met die bestanddeel ǃa-b = 'rivier' toegevoeg aan die stamdeel.
page start
558

Item sets