Gabaros

About this item

Identifier
3471_SKCPN
Title
Gabaros
Alternative Title
Gabaros
Georeference Sources
S 2314 BA
longitude
14.625
latitude
-23.125
Measurement Accuracy
12.5 km radius
Source
eng Budack KFR 1979 Ethinologist Report of fieldwork '= L = Gabaros, an Inara field in the old bed of the Ikhuisb. There are two different changes offered, viz. 1. A round flat spot on the part of a dune, especially to a sex garden where people always sought shelter and reassured, are allegedly called ╪gabas (Fredrika Kasper); 2. = Fgaba means in the topnaar- Dialect 'lean' (thus different informants independently of each other), and the place got this name because the Inarati was not as big and abundant as in other places. In this regardǃ Gara = 'Mager '(Kreenley 1889 Wortschatz 92). The -ro- is the diminutive, so or 'little round shelter', or 'little lace'.'
afr Budack KFR 1979 Etnoloog Verslag van veldwerk '=l=Gabaros, ’n Inara- veld in die ou bedding van die IKhuiseb. Daar is twee verskillende ver- klarings aangebied, nl. 1. 'n ronde plat plek aan die kant van 'n duin, veral aan 'n sekelduin waar die mense altyd skuiling gesoek en gerus het, word na bewering ╪gabas genoem (Fredrika Kasper); 2. =Fgaba beteken in die Topnaar-dialek ‘maer’ (so se verskillende informante onafhanklik van mekaar), en die plek het hierdie naam gekry omdat die Inarati hier nie so groot en volop soos op ander plekke was nie. Verge- lyk in hierdie verband ook ǃgara = 'mager werden' (Kroenlein 1889 Wortschatz 92). Die -ro- is die diminutief, dus of ‘Klein ronde skuil- plek’, of ‘Klein Maerte’.'
page start
_262

Item sets