Arebes

The -be- has the function of a locative, and is followed here by the -s of VR. Ekv

About this item

Identifier
3202_SKCPN
Title
Arebes
Alternative Title
Arebes
Georeference Sources
S 2314 (AB)
longitude
14.375
latitude
-23.125
Measurement Accuracy
12.5 km radius
Source
eng Budack KFR 1979 Ethnologist Report of fieldwork 'Yearbes, an Inaraveld near the beach between Walvis Bay and sandfish. The ǀ Areb is a plant, a kind of weed that is allegedly used for three different purposes, viz. 1. Making Sai (buchu); 2. Stomach medicine, especially against stomach bleeding; 3. Making beads. Unfortunately I was unable to obtain a sample of this plant, because it was told me that it was only after the first rain, resp. After the river came down, was abundant. It's not Phaeoptilum spinosum, the crision, not. At Kreenley 1889 Wortschatz 17 I get the following reference: 'Eine Art Kraut (QUECKE), Woraus Buchu, Wohlriechendes Strepulver, Preeth WIRD'. So 'Place of the ǀ Are Plants'.
afr Budack KFR 1979 Etnoloog Verslag van veldwerk 'jArebes, ’n Inaraveld naby die strand tussen Walvisbaai en Sandvishawe. Die ǀareb is ’n plant, ’n soort onkruid wat na bewering vir drie verskillende doeleindes gebruik word, nl. 1. die maak van sai (boegoe); 2. maagmedisyne, veral teen maagbloei; 3. die maak van krale. Ongelukkig was ek nie in staat om ’n monster van hierdie plant te verkry nie, want daar is aan my gesê dat dit eers na die eerste reen, resp. nadat die rivier afgekom het, volop is. Dis nie Phaeoptilum spinosum, die brosdoring, nie. By Kroenlein 1889 Wortschatz 17 kry ek die volgende verwysing: ‘eine Art Kraut (Quecke), woraus Buchu, wohlriechendes Streupulver, bereitet wird’. Dus ‘Plek van die ǀare-plante’.
Description
eng The -be- has the function of a locative, and is followed here by the -s of VR. Ekv
afr Die -be- het die funksie van n lokatief, en word hier gevolg deur die -s van die vr. Ekv
page start
_180

Item sets