ǂKhoadomxab

Die verwysing na die olifantgeraamtes maak dit seker dat hierdie Koabis te begryp is as 'Olifantsfontein', soos Nama =f=khoa- = olifant, en -bi- wat se dat dit ’n pleknaam is, spesifiek ’n fontein, aangedui deur die fern. -s. Die plek le op of in die buurt van Otavi, maar ons kan dit nie nader situeer nie. Moontlik vertaal dit een van die name met bestanddeel Elephant-. Olifant-, enkeles genoem onder KHOABIB alwaar.

About this item

Identifier
1782_SKCPN
Title
ǂKhoadomxab
Alternative Title
Koadomchab
Georeference Sources
S 2219 DC
longitude
19.625
latitude
-22.875
Measurement Accuracy
12.5 km radius
Name in Khoekhoe or Nama
╪Khoadomxab**
ǂKhoadomxab
Source
afr Hahn 1879 kaart ' =f=Khoadomxab', uitspanning aan knooppunt en tussen vleie/panne. Kiepert 1893 kaart ' =f= Koadomkhab'. Sprigade-Moisel 1904 Kriegsk 'Goadamchab'.
Description
afr Die verwysing na die olifantgeraamtes maak dit seker dat hierdie Koabis te begryp is as 'Olifantsfontein', soos Nama =f=khoa- = olifant, en -bi- wat se dat dit ’n pleknaam is, spesifiek ’n fontein, aangedui deur die fern. -s. Die plek le op of in die buurt van Otavi, maar ons kan dit nie nader situeer nie. Moontlik vertaal dit een van die name met bestanddeel Elephant-. Olifant-, enkeles genoem onder KHOABIB alwaar.
page start
721

Item sets