Hokap

Dit geld hier die plaas 'Bonte Koe' Nam.F. 1 -1A aan beide oewers van die Buffelsrivier, noordoostelik van Kleinsee, ’n naam wat vroeg in sy Nederlandse vorm in reisverhale voorkom, en op kaarte (vgl. Grundemann 1867 Missions-atlas). Die naam vertaal die oorspronklike naam daarvoor, in Nama ǀho = swartbont, en goma- = bees, horingvee, met die -s wat vroulik is en die 'koei' aangee. Die kleur het betrekking op 'n koppie daar wat aan ’n swartbont koei laat dink het, volgens Hahn.

About this item

Identifier
1308_SKCPN
Title
Hokap
Alternative Title
Hokap
Georeference Sources
S 2215 DD
longitude
15.875
latitude
-22.875
Measurement Accuracy
12.5 km radius
Source
afr Alexander 1837 EDIA 2 113 '...we passed on our left Tarahap, or Quiver Mountain, and Hokap, or Spotted Mountain, and saw before us the range called Tumas'.
Description
afr Dit geld hier die plaas 'Bonte Koe' Nam.F. 1 -1A aan beide oewers van die Buffelsrivier, noordoostelik van Kleinsee, ’n naam wat vroeg in sy Nederlandse vorm in reisverhale voorkom, en op kaarte (vgl. Grundemann 1867 Missions-atlas). Die naam vertaal die oorspronklike naam daarvoor, in Nama ǀho = swartbont, en goma- = bees, horingvee, met die -s wat vroulik is en die 'koei' aangee. Die kleur het betrekking op 'n koppie daar wat aan ’n swartbont koei laat dink het, volgens Hahn.
page start
563

Item sets