ǁHûsab

Nama ǃuri = wit; 11khae-s = sand, die vertaling soos aangegee. Die k- voor ǃuri is die gewone glottalisasie van die vokaal. Nie as plaasnaam in sy Namavorm bewaar nie. Dit lê suidoos van die Groot-Karasberge.

About this item

Identifier
1389_SKCPN
Title
ǁHûsab
Alternative Title
Husab
Georeference Sources
S 2214 DD
longitude
14.875
latitude
-22.875
Measurement Accuracy
12.5 km radius
Name in Khoekhoe or Nama
ǀǀHûsab**
ǁHûsab
Source
afr Hall H ca 1850 Ethnological S.A. kaart 'Usab H[ill]', korreleer met Husab Spitze. Op kaart Galton F ca 1851 'Oosop', aan Swakoprivier. Kleinschmidt FH 1864 Quellen 20 119 '...bei ǀǀHusab geruht', en toe-na Tsaobis en Onanis. McKiernan G 1874 VRV 35 85 'At Nuisip (Husab), a camping place about 9 miles from Hykomkop, we overtook...wagons from the Bay'. Hahn Th 1879 kaart 'ǀǀHusab Outspan' op 22° 48' 15° 1', e.a. kaarte. Dove K 1900 Mitth 61 'ǀǀHusab. ǀǀHus = Loch. Das Bett des Tsoaxoubflusses, in welchem sich die Wasserstelle befindet, ist bei ǀǀHusab lochartig oder schluchtartig zwischen hohen, senkrecht ansteigenden Felsen eingeschlossen'.
Description
afr Nama ǃuri = wit; 11khae-s = sand, die vertaling soos aangegee. Die k- voor ǃuri is die gewone glottalisasie van die vokaal. Nie as plaasnaam in sy Namavorm bewaar nie. Dit lê suidoos van die Groot-Karasberge.
page start
591

Item sets