ǃKhuiseb

Kuip was die naam van die omtrek, dit is verdeel onder meer in Kleinkuip 1475/1939, en in die aangrensende plaas Grootklip, vroeer Grootklip, noordwestelik daarvan. Tussen die twee plase le die landmetersbaken 39, ver- moedelik op die 'klip' wat aanleiding tot die plekbenoeming was, in die distrik Postmasburg aan sy westelike hoek. Volgens dr Van Vreeden is dit duidelik dat die lid 'kuip' deur horn en seker deur baie ander as ’n Afrikaanse woord beskou is, nl. as ’n looikuip vir velle; die rotsholtes is dan die kuipe. Ons meen dat dit foutief is. Die oplossing word reeds deur die jonger benaming 'Groot Klip' vir plaas nr 5647/1918 aangedui, vroeer 'Groot Kuip'. Die lid -kuip is gewoon die Ou-Kaapse vorm van Nama ǀui-b = berg, rots, klip (Rust 1960 DNW 10). 'Grootkuip', die ou naam, is letterlik 'Grootklip', en sy teenstellende 'Kleinkuip' is letterlik 'Kleinklip'. Met ’n looikuip het dit in eerste instansie niks te doen nie, die verband daarmee is bloot toevallig deur klankassosiasie. Die naam word op die Topo-kadastrale reeks 1962 vel 2822 Postmasburg gespel 'Klein Kuip' (twee woorde).

About this item

Identifier
1981_SKCPN
Title
ǃKhuiseb
Alternative Title
Kuiseb
Georeference Sources
S 2214 CD
longitude
14.375
latitude
-22.875
Measurement Accuracy
12.5 km radius
Notes about Name
eindpunt
Name in Khoekhoe or Nama
ǃKhuiseb*
ǃKhuiseb
Source
afr Schmelen 1814 brief aan Campbell 1815 Travels 3e druk 399 '...I heard of one river called Kooisip...' Schmelen 1824-5 Bericht Moritz 28/4 222 '...dass eine fruchtbare Flussgegend das Land durchschnitte, welche die Einwohner Koeisiep nennen...' Alexander 1837 EDIA 2 21 '...certain watering places among the hills, known only to themselves, and lying between us and the Kuisip (or Root) river...' Ibid. 2 123 '...we...got into the bed of the Kuisip, or dung river, which was well lined with bushes...' Kleinschmidt 1842 Tagebuch Moritz 25/4 252 '...kamen wir bis zum Koesipfluss (Pootjesrivier, Pfotchenfluss)...' Hahn CH 1843-4 Reisen Moritz 29/4 185 '...Mittags sattelten wir in einem der nordlichen Zweige des 'Kuisip ab'. Ibid. aid. 188 'Nachmittags ritten wir den 'Kuisip hinauf, um eine Stelle zu untersuchen, die man uns als fur eine Station geeignet angegeben hatte'. Tindall J 1845 VRV 40 70 'Qkhuisip', ook 'Khuisip'. Scheppmann 1846 Reisen Moritz 29/4 241 '...starke drei Stunden weiter (ritten wir) unterhalb im 'Kuisib...' McKiernan 1874 VRV 25 34 'The road to the interior follows the bed of the Kuisip River (Kuiseb)...' Dove 1900 Mitth 63 'IKuiseb. \kui = tief einschneiden. Das Flussbett des IKuiseb liegt an manchen Stellen, z.B. bei Harubis und IHudaob, auf weite Strecken in einer mehrere hundert Fuss tiefen Schlucht mit senkrecht aufsteigenden Felswanden'. Wandres 1928 Liideritzbuchter Zeitung 27 10 1928 'Der Kuisib, Nama ǃKhuiseb...hat seinen Namen von den vielen Gesellschaftsvogelnestern, die auf den Baurnen im Kuisibbette sich befinden, erhalten'. Mossop 1935 VRV 15 26 voetnoot '...Wikar...sometimes means the Kuisib (Claw River)...'
Description
afr Kuip was die naam van die omtrek, dit is verdeel onder meer in Kleinkuip 1475/1939, en in die aangrensende plaas Grootklip, vroeer Grootklip, noordwestelik daarvan. Tussen die twee plase le die landmetersbaken 39, ver- moedelik op die 'klip' wat aanleiding tot die plekbenoeming was, in die distrik Postmasburg aan sy westelike hoek. Volgens dr Van Vreeden is dit duidelik dat die lid 'kuip' deur horn en seker deur baie ander as ’n Afrikaanse woord beskou is, nl. as ’n looikuip vir velle; die rotsholtes is dan die kuipe. Ons meen dat dit foutief is. Die oplossing word reeds deur die jonger benaming 'Groot Klip' vir plaas nr 5647/1918 aangedui, vroeer 'Groot Kuip'. Die lid -kuip is gewoon die Ou-Kaapse vorm van Nama ǀui-b = berg, rots, klip (Rust 1960 DNW 10). 'Grootkuip', die ou naam, is letterlik 'Grootklip', en sy teenstellende 'Kleinkuip' is letterlik 'Kleinklip'. Met ’n looikuip het dit in eerste instansie niks te doen nie, die verband daarmee is bloot toevallig deur klankassosiasie. Die naam word op die Topo-kadastrale reeks 1962 vel 2822 Postmasburg gespel 'Klein Kuip' (twee woorde).
page start
798

Item sets