ǀHaiǀgâs

Ons kon nie die botaniese naam van die ǃhai-b (mv. ǃhai-gu) vasstel nie, mis- kien die Kedrostis crassirostrata (Smith 1966 CNSAP 198). Die betekenis, alles vir rekening van ds Ponnighaus, is dan die 'Plek (-s) waar die ǃhai-knolle bymekaargesoek (oa) word'. Ons vermoed dat die -m- 'n soort realisasie is van die nasalering van oa, maar kan dit nie bevredigend verklaar nie. Mnr Victor Bassingthwaighte 1974 se verklaring wyk heeltemal af hiervan: die eerste lid is soos Nama ǃhai ǀǃhae] = 'zu Pferde anjagen' (Rust 1960 DNW 33), naamlik 'beeste' of 'vee', Nama goma-, ’n bestaanbare wisseluitspraak van die -gama- van die pleknaam. Dit gaan hier oor die betekenis van plaas nr 25, dist. Windhoek, op S 2217.

About this item

Identifier
1158_SKCPN
Title
ǀHaiǀgâs
Alternative Title
Haigas
Georeference Sources
S 2216 DA
longitude
16.625
latitude
-22.625
Measurement Accuracy
12.5 km radius
Name in Khoekhoe or Nama
ǀHaiǀgâs*
ǀHaiǀgâs
Source
afr Hahn 1879 kaart 'ǀHai-ǀgas', uitspanning op 22° 36' 16° 36'.
Description
afr Ons kon nie die botaniese naam van die ǃhai-b (mv. ǃhai-gu) vasstel nie, mis- kien die Kedrostis crassirostrata (Smith 1966 CNSAP 198). Die betekenis, alles vir rekening van ds Ponnighaus, is dan die 'Plek (-s) waar die ǃhai-knolle bymekaargesoek (oa) word'. Ons vermoed dat die -m- 'n soort realisasie is van die nasalering van oa, maar kan dit nie bevredigend verklaar nie. Mnr Victor Bassingthwaighte 1974 se verklaring wyk heeltemal af hiervan: die eerste lid is soos Nama ǃhai ǀǃhae] = 'zu Pferde anjagen' (Rust 1960 DNW 33), naamlik 'beeste' of 'vee', Nama goma-, ’n bestaanbare wisseluitspraak van die -gama- van die pleknaam. Dit gaan hier oor die betekenis van plaas nr 25, dist. Windhoek, op S 2217.
page start
510

Item sets