Karichas

Dit is ’n ander Karibib en le op S 2316, ten weste van Rehoboth en ten ooste van Gamsberg. Schwabe praat ook hier van 'Karibib-Berge', soos die Kriegskarte, sodat dit wel nie 'n onopvallende plek moes gewees het nie. Dit is nie Karabib nie. Op Sprigade en Moisei se Kriegskarte 1904 is daar nog 'n plaas 'Kareibib' op S 2619 DD, dus ong. suidoos van Aroab en weer heeltemal op ’n ander plek. Die betekenis word deur Schwabe ewenwel duidelik aangegee, nl. 'n 'laaste toevlugsoord', 'n plek waar ontspan kan word. Dan is dit waarskynlik te dink by ǀkari [ǀkhari] '(von Arbeit...) erschlaffen' (Kr.-R. 1969 NW 218), met -bib vir plekduiding. Krenz FK 1976 Boer Aantekening meen dat daar ook gedink moet word aan ǀari = 'erloschen, zu Ende sein'.

About this item

Identifier
1575_SKCPN
Title
Karichas
Alternative Title
Karichas
Georeference Sources
S 2219
longitude
19.5
latitude
-22.5
Measurement Accuracy
50 km radius
Source
afr Reimann GPE 1974 per Kilian EP Oud-skoolhoof 'Karichas: harde gat'. Van der Westhuizen ds PJW 1974 per Stadsklerk Gobabis 'Karichas; vol bier'. Franzius Ch 1974 Boerin Gesprek 'Harde grond; droog, klipperig'.
Description
afr Dit is ’n ander Karibib en le op S 2316, ten weste van Rehoboth en ten ooste van Gamsberg. Schwabe praat ook hier van 'Karibib-Berge', soos die Kriegskarte, sodat dit wel nie 'n onopvallende plek moes gewees het nie. Dit is nie Karabib nie. Op Sprigade en Moisei se Kriegskarte 1904 is daar nog 'n plaas 'Kareibib' op S 2619 DD, dus ong. suidoos van Aroab en weer heeltemal op ’n ander plek. Die betekenis word deur Schwabe ewenwel duidelik aangegee, nl. 'n 'laaste toevlugsoord', 'n plek waar ontspan kan word. Dan is dit waarskynlik te dink by ǀkari [ǀkhari] '(von Arbeit...) erschlaffen' (Kr.-R. 1969 NW 218), met -bib vir plekduiding. Krenz FK 1976 Boer Aantekening meen dat daar ook gedink moet word aan ǀari = 'erloschen, zu Ende sein'.
page start
656

Item sets