Kumdun

Boeiend hoe die waarskynlikheidsverklarings van later kan uiteenloop. Op een na begryp almal die eerste lid reg maar sien nie die juiste verband nie. Vir ons kom dit voor dat die oudste verklaring, die van Alexander, die juiste is, nl. van Nama goma- = runddier, bees, en ǀǀgams = water, maar 'Bees' hier ter aanduiding van die Namakwastam, dus: die 'Waterplek van die Beesstam'. Die -s is ook lokativerend. Hahn het die spelling van die bestanddele gemoderniseer. By horn beteken die naam letterlik 'Beestewater'. Ons is nog bietjie in die duister oor die 'Beesstam'. Alexander vertel ons niks oor hulle nie. Kumakams is nou die naam van plaas nr 68, dist. Maltahohe, noordoos van Helmeringhausen. Daar is ook posgeriewe op die plaas.

About this item

Identifier
1989_SKCPN
Title
Kumdun
Alternative Title
Kumdun
Georeference Sources
S 2219
longitude
19.5
latitude
-22.5
Measurement Accuracy
50 km radius
Source
afr Oosthuizen PH 1974 Boer Vraelys 'Kumdun, plaas nr 509, dist. Gobabis, gelee ong. 55 km oos van dorp. Beteken ‘Pannetjies’, daar is baie panne wat die water opvang as dit reent. Eintlik 'n Boesmanwoord, ’Kumda'.
Description
afr Boeiend hoe die waarskynlikheidsverklarings van later kan uiteenloop. Op een na begryp almal die eerste lid reg maar sien nie die juiste verband nie. Vir ons kom dit voor dat die oudste verklaring, die van Alexander, die juiste is, nl. van Nama goma- = runddier, bees, en ǀǀgams = water, maar 'Bees' hier ter aanduiding van die Namakwastam, dus: die 'Waterplek van die Beesstam'. Die -s is ook lokativerend. Hahn het die spelling van die bestanddele gemoderniseer. By horn beteken die naam letterlik 'Beestewater'. Ons is nog bietjie in die duister oor die 'Beesstam'. Alexander vertel ons niks oor hulle nie. Kumakams is nou die naam van plaas nr 68, dist. Maltahohe, noordoos van Helmeringhausen. Daar is ook posgeriewe op die plaas.
page start
803

Item sets