Kainas

Knudsen gebruik nie hier sy schnalzaanduidende stelsel nie, maar Kleinschmidt gee die nodige hulp. Dit is gelee ooswaarts van Aus, ten suide van die huidige Bethanien. Die Kai- is soos Nama kai = groot, die -kaup of beter -koap is soos Nama ǃgoa-b = dal, leegte (vgl. KOAB vir bespreking), dus in moderne ortografie Kai-ǃgoab (en nie Gei-ǀgoab soos by Mossop 1935 VRV 15 op sy kaart daar agterin nie). 'Grootleegte' moet onderskei word van KEIKAAP of 'Grootvlakte' wat weer benoorde Bethanien le, op dieselfde hoogte as Maltahohe.

About this item

Identifier
1451_SKCPN
Title
Kainas
Alternative Title
Kainas
Georeference Sources
S 2218
longitude
18.5
latitude
-22.5
Measurement Accuracy
50 km radius
Source
afr Sprigade-Moisel 1904 Kriegsk 'Kaenas', bron. Kruger FJ 1973 Boer Vraelys 'Kainas, plaas, dist. Gobabis. Beteken ‘Dit maak nie saak nie'. Die inwoners hier se nie 'Kainas' nie maar 'Kaings'. Hulle beweer dit is saamgestel uit Goingtama ( = maak nie saak nie) en vertel: Flier kan 'n mens altyd lewe, die diere is altyd vet, of dit nou reent of nie'. Haacke WF1G 1974 Assistent-Onderwysbeplanner Aantekening 'Dit lyk na Herero ‘kai natja' = dit maak nie saak nie; mens hoor dit dikwels verkort as kainatj'. Franzius Ch 1974 Boerin Gesprek 'ǀKeinas = Perlhuhn, tarentaal'.
Description
afr Knudsen gebruik nie hier sy schnalzaanduidende stelsel nie, maar Kleinschmidt gee die nodige hulp. Dit is gelee ooswaarts van Aus, ten suide van die huidige Bethanien. Die Kai- is soos Nama kai = groot, die -kaup of beter -koap is soos Nama ǃgoa-b = dal, leegte (vgl. KOAB vir bespreking), dus in moderne ortografie Kai-ǃgoab (en nie Gei-ǀgoab soos by Mossop 1935 VRV 15 op sy kaart daar agterin nie). 'Grootleegte' moet onderskei word van KEIKAAP of 'Grootvlakte' wat weer benoorde Bethanien le, op dieselfde hoogte as Maltahohe.
page start
610

Item sets