ǁGaiǂgurob

Dit is gelee in die buurt van die Keurboomsrivier. Sonder aanwysing of hulp kan ons geen keuse uit die baie moontlikhede maak nie. Een verklaring wat hom volgens die klankbeeld aanbied, is dit: kei soos Ou-Kaaps vir 'groot', Nama kai, en -koeroe miskien soos Nama ^khuru-b = wateraar, die 'Groot Wateraar'.

About this item

Identifier
1656_SKCPN
Title
ǁGaiǂgurob
Alternative Title
Keikurup
Georeference Sources
S 2217/2317
longitude
17.5
latitude
-22.5
Measurement Accuracy
50 km radius
Name in Khoekhoe or Nama
ǀǀGai╪gurob*
ǁGaiǂgurob
Source
afr Alexander 1937 EDIA 2 152 'We approached the banks of a river with a strange name, for such a scene, the Kei-Kurup, or ‘First Ugly river’, and we found its banks rather steep, and with pools of water in its bed, which was about 70 yards broad'.
Description
afr Dit is gelee in die buurt van die Keurboomsrivier. Sonder aanwysing of hulp kan ons geen keuse uit die baie moontlikhede maak nie. Een verklaring wat hom volgens die klankbeeld aanbied, is dit: kei soos Ou-Kaaps vir 'groot', Nama kai, en -koeroe miskien soos Nama ^khuru-b = wateraar, die 'Groot Wateraar'.
page start
683

Item sets