Haigamas

Geen hulp van buite gebied nie, miskien te verstaan as ’n rivier 'vol borne', by hei- (hai-1 = boom, en -xa- (vir -cha- en -ga-) as hoeveelheidsformans, 'ryk aan, wel voorsien van', met uitgang -b, lokativerend. Moontlik was die borne op ’n tyd 'n onderskeidende kenmerk gewees.

About this item

Identifier
1156_SKCPN
Title
Haigamas
Alternative Title
Haigamas
Georeference Sources
S 2217
longitude
17.5
latitude
-22.5
Measurement Accuracy
50 km radius
Source
afr Ponnighaus 1931 Joernaal 6 6 'Rieps Farm Haigamas heisst eigentlich IHaiguoas, ein Platz, wo gewisse Knollenfriichte zusammengesucht wurden'.
Description
afr Geen hulp van buite gebied nie, miskien te verstaan as ’n rivier 'vol borne', by hei- (hai-1 = boom, en -xa- (vir -cha- en -ga-) as hoeveelheidsformans, 'ryk aan, wel voorsien van', met uitgang -b, lokativerend. Moontlik was die borne op ’n tyd 'n onderskeidende kenmerk gewees.
page start
509

Item sets