Kamkam

Die plek van ineenvloeiing van die Auob en Nossob, die bedoelde 'Tweeriviere' waarna die plek heet, in Nama ǀgam = twee (ǀkam is die gewone wisseling hiervan) 5 A 3, en ǀǀgam(i) = water, letterlik die 'Tweewaters', die stramien vir die Afrikaanse vorm.

About this item

Identifier
1500_SKCPN
Title
Kamkam
Alternative Title
Kamkam
Georeference Sources
S 2217
longitude
17.5
latitude
-22.5
Measurement Accuracy
50 km radius
Source
afr Vedder H 'Bemerkung' by dood van Kleinschmidt FH Quellen 20 137 '...die Schlacht von 22. Juni 1864 fand I j Tagereise siidostlich von Windhuk bei ǀǀGam-ǀǀgam (Kam-Kam) statt...'
Description
afr Die plek van ineenvloeiing van die Auob en Nossob, die bedoelde 'Tweeriviere' waarna die plek heet, in Nama ǀgam = twee (ǀkam is die gewone wisseling hiervan) 5 A 3, en ǀǀgam(i) = water, letterlik die 'Tweewaters', die stramien vir die Afrikaanse vorm.
page start
627

Item sets