Kubakop

Alleen Beutler het ’n anlautende T-, al die ander begin die naam met 'n K- of C- (die T- van 1854 is taamlik seker ’n tongklap). Ou-Kaaps ken die wisseling t- en k- goed ('wind' is bv. t-oya naas k-oaa ens., vgl. HOTT 180 en 5 F 1). Alleen Beutler het vir die tweede Iettergreep ’n -1-, al die ander ’n -r-, en ook dit is ’n gewone afwisseling in Ou-Kaaps. Forbes het geografies die gelykheid van Telloemoe met Kroomie vasgestel, en taalkundig is dit ook in orde. Dit blyk verder dat die eerste klinker swak genoeg betoon is dat dit gesinkopeer kon word. Niemand gee ’n aanduiding van die betekenis van die naam nie. Hall wil dit kennelik as 'n Hollandse naam laat deurgaan, maar dit skyn tog duidelik te wees dat dit van herkoms inlands is, vgl. die segsman van 1854 en Pettman, hieroor nie aangehaal nie. Daar is verskillende . moontlikhede, bv. om -moe, -mo, -me te verklaar as mu-s = fontein, bron, wateroog, en kuru met bv. ǀguru- = roofdier, ǀǀguru- = gruis ('Gruisfontein'), ǃguru- = gif, en nou weer met k(h) plus tongklap vooraan, net om te toon dat dit ons niks verder bring nie, ook nie al verminder ons die moontlikhede deur op die betoning noukeurig te let nie. PNK het die spelling vir die poskantoor en stasie (roete Adelaide-King William’s Town) vasgestel as Kroomie (APN 1951 184). Die -r- is dus behou maar die slotklinker is verdof. In ouer optekeninge is hy 'voller' en daar domineer die -oe, -o en, met bytelling van die nog ongenoemde variante, nl. van KALUMNA en KROMANKA (aldaar), die -a. Die 'Kroomie' verteenwoordig klaarblyklik ’n latere uitspraaknorm waarin iets van die ouer norm verlore gegaan het.

About this item

Identifier
1955_SKCPN
Title
Kubakop
Alternative Title
Kubakop
Georeference Sources
S 2217/2317 e.v.
longitude
17.5
latitude
-22.5
Measurement Accuracy
50 km radius
Source
afr Alexander JE 1837 2 160 'I passed the Kusip and the Kubakop rivers on my way to the Nosop'. Hahn CH 1842 Reisen Moritz 29/4 170 'Wir ritten langs dem Bette des Kubakop-Flusses unter den herrlichen Dornbaumen, die dem Ganzen das Aussehen eines koniglichen Eichenforstes gaben'. Andersson CJ 1852 Lake Ngami 287 '...The banks of the Kubakop river...' Ibid. 288 'The chief stronghold of the Red Nation is about the Kubakop...' Vollmer FH 1853 Quellen 5 38 '... in dem wasserlosen Kubukub (Schaffluss)'. Dies. 1862 aid. 131 'Gubagub'. Heider F 1876 Quellen 6 17 'Er liegt am grossen Fluss Gubagub (Viehfluss) und ist schoner und romantischer als irgend ein Ort in ganz Gross- Namaqualand. Schon der Name des Flusses besagt, dass hier grosse Herden Vieh leben konnen, auch fehlt es nicht an Wasser und Gartenland'. Afrikaner Jonker 1875 brief Quellen 15 'Koubakoep'. Sprigade-Moisel 1904 Kriegsk 'Gubagub (Kubukop)', [en hoerop staan:ǀ 'Schaap FI.' Dieselfde op S 2217 CB 'Tews Farm (Gubakub)'.
Description
afr Alleen Beutler het ’n anlautende T-, al die ander begin die naam met 'n K- of C- (die T- van 1854 is taamlik seker ’n tongklap). Ou-Kaaps ken die wisseling t- en k- goed ('wind' is bv. t-oya naas k-oaa ens., vgl. HOTT 180 en 5 F 1). Alleen Beutler het vir die tweede Iettergreep ’n -1-, al die ander ’n -r-, en ook dit is ’n gewone afwisseling in Ou-Kaaps. Forbes het geografies die gelykheid van Telloemoe met Kroomie vasgestel, en taalkundig is dit ook in orde. Dit blyk verder dat die eerste klinker swak genoeg betoon is dat dit gesinkopeer kon word. Niemand gee ’n aanduiding van die betekenis van die naam nie. Hall wil dit kennelik as 'n Hollandse naam laat deurgaan, maar dit skyn tog duidelik te wees dat dit van herkoms inlands is, vgl. die segsman van 1854 en Pettman, hieroor nie aangehaal nie. Daar is verskillende . moontlikhede, bv. om -moe, -mo, -me te verklaar as mu-s = fontein, bron, wateroog, en kuru met bv. ǀguru- = roofdier, ǀǀguru- = gruis ('Gruisfontein'), ǃguru- = gif, en nou weer met k(h) plus tongklap vooraan, net om te toon dat dit ons niks verder bring nie, ook nie al verminder ons die moontlikhede deur op die betoning noukeurig te let nie. PNK het die spelling vir die poskantoor en stasie (roete Adelaide-King William’s Town) vasgestel as Kroomie (APN 1951 184). Die -r- is dus behou maar die slotklinker is verdof. In ouer optekeninge is hy 'voller' en daar domineer die -oe, -o en, met bytelling van die nog ongenoemde variante, nl. van KALUMNA en KROMANKA (aldaar), die -a. Die 'Kroomie' verteenwoordig klaarblyklik ’n latere uitspraaknorm waarin iets van die ouer norm verlore gegaan het.
page start
789

Item sets