eng
It seems that the name has given trouble. 'Go and come back' hardly looks nomination material through which a place can act distinctively with others. In the earliest records we mentioned above, it was a tension or transfer at a fountain, as such also marked on cards. The - S is a location mark for a source / fountain. Mr Jones says it's also a river name. Now it is farm name on which a mine lies. The statement that thinks of an echo as a processing point for the name can occupy him on the mountain basin and connect it linguistically with Nama Mi = but it hangs parts of the name in the air. However, Heidmann records the name If Oamutis, in the Craise of 1904 Oamutes, and Hahn th 1901 (not 1879ǃ) It now also sees Oammutes 'Fountain', and against the 'OA' = return or other uncertain application, now stands 'ea' = 'sprudn (Quelle)' (Rust 1960 DNW 58), ie 'Borrelfontein', 'Woming Woming up'. This statement is sharp, Pattern, normal toponimic material, and earn the definite preference. In fact, it means that the name has changed over time in the member -mu- to -mi-, how, do we know, but in the time of small Was it accomplished, and next that we regarded as the oldest of the two, namely the verdict with -mu-. 'Borrelfontein', who reminds Go Amus or 'Foamfontein', which described Mr M Christian as 'bubble eye'.
afr
Dit blyk dat die naam moeilikheid gegee het. 'Gaan en kom terug' lyk nouliks benoemingsmateriaal waardeur 'n plek onderskeidend met ander kan optree. In die vroegste optekeninge wat ons hierbo genoem het, was dit 'n uitspanning of oorstaning by ’n fontein, as sodanig ook op kaarte gemerk. Die -s is 'n lokatiefmerk vir 'n bron/fontein. Mnr Jones se dit is ook 'n riviernaam. Nou is dit plaasnaam waarop ’n myn le. Die verklaring wat aan 'n eggo as ver- trekpunt vir die naam dink, kan horn op die bergkom beroep en dit taalkundig verbind met Nama mi = se, maar dit laat dele van die naam in die lug hang. Heidmann teken die naam egter aan as Oamutis, in die Kriegskarte van 1904 Oamutes, en Hahn Th 1901 (nie van 1879 nieǃ) sien dit nou ook as Oamutes. Teenoor die -mi- staan die -mu-, teenoor die 'se' staan die 'oog' of 'fontein', en teenoor die 'oa' = terugkeer of ander onsekere toepassing, staan nou 'oa' = 'sprudeln (Quelle)' (Rust 1960 DNW 58), d.w.s. 'Borrelfontein', 'Opwelfontein'. Hierdie verklaring is skerp, patroonmatig, normale toponimiese materiaal, en verdien o.i. die besliste voorkeur. In feite beteken dit dat die naam dan met verloop van tyd in die lid -mu- verander het tot -mi-, hoe, weet ons nie, maar in die tyd van Kleinschmidt was dit al voltrek, en daarnaas het nog bestaan wat ons as die oudste van die twee beskou, naamlik die uitspraak met -mu-. 'Borrelfontein', wat laat dink aan GOAMUS of 'Skuimfontein', wat mnr M Christian as 'Borreloog' beskryf het.