ǀKhomas

Voor khoe-b = man word vandag nie meer 'n klap gehoor nie; die am-s is mond. Letterlik 'Mensmond'. Dit is gelee noordoostelik van Okiep.

About this item

Identifier
1710_SKCPN
Title
ǀKhomas
Alternative Title
Khomas
Georeference Sources
S 2216 e.v.
longitude
16.5
latitude
-22.5
Measurement Accuracy
50 km radius
Name in Khoekhoe or Nama
ǀKhomas*
ǀKhomas
Source
afr Alexander JE 1836-7 kaart 'Komep'. Hahn Th 1879 kaart 'ǀKhomab Mts.' ten weste van Windhoek, op S 2216. Dieselfde 1881 Tsuni-ǀǀGoam 23 '...the ǀKhomab Mountains', op 107 'ǀKhoma Mountains'. Op ander kaarte 'ǀKhomas', 'Khomas', 'Komas'. Schinz 1884-7 DSA 131 'ǀKomabberge'. Wandres 1889 Quellen 9 75 'die ǀǀKharas ǀKhoma Co.' en talle kere nog. Dove 1900 63 'ǀKhomas, ǀKhomab - ausgedehntes Hochland westlich vom Windhoeker Fluss, das Quelgebiet des IKuiseb. Der Name ist eine generelle Bezeichnung fur gebirgiges oder hugeliges, steiniges Terrain mit dem Character der Wildheit. Dies trifft vollig zu bei dem gedachten Hochlande'. Vedder ong. 1928 Quellen 2 'Komas-Hochland. Nama: ǀkhomaxa = Eigenschaft einer Gegend, wo die Steine wirr durcheinander liegen'. PNK I965(?) by Khomasdal. Khomasdal is ’n nuwe dorpsgebied en le net noordwes van Windhoek. 'Naam dui op die Khomashoogland ten weste van Windhoek, en kom uit Nama. Khomas beteken [eers het daar gestaan ‘bees (Engels: cattle)’, toe is dit deurgetrek en vervang deur] beboste. Khomashoogland beteken beboste hoogland, volgens inligting verstrek deur dr N Mossolow'. Per P Louw. Mossolow N 1974 Historikus Vraelys 'Khomashochland beteken ‘Steil gebergtes met diep dale’, van ǀkomab'. Gesprekke 1974 met o.a. Luipert D Skoolinspekteur 'ǀKhomas beteken bergagtig, nie ’n reeks berge nie, maar bulte wat mekaar opvolg soos duine maar darem een berg vorm, die een naas die ander'; Bassingthwaighte JJ Language Adviser 'ǀKhomas means mountainous or mountains' ; Bassingthwaighte V Boer 'Khomas, dit is van ^khoa, hy gaan af van die berge, hy gaan af maar dan gaan hy nog verder'; Christian M Drywer 'Khomas, dit se soos van hierdie holte wat van die opdraand so afkom en so gaan dit so oor, dit is Khomagu...so ongeveer golwend, op en af, op en af'. Krenz FK 1974 Boer Aantekening 'ǀKhomas = Bergland (die bewoners was die ǀKhomanin, d.i. die ‘Bergdama’.)'
Description
afr Voor khoe-b = man word vandag nie meer 'n klap gehoor nie; die am-s is mond. Letterlik 'Mensmond'. Dit is gelee noordoostelik van Okiep.
page start
705

Item sets