ǀKherab

Op Alexander se kaart reg suidwestelik van Gamsberg. Soos Nama ǀgeiri- = jakkals, en ǀǀgam-s = water, die -s lokativeer ’n bron. Nie die Jackalswater nr 9ǃ van S 2318 nie. Ons het hier een van die talle plekke waarin na die jakkais verwys word, soms in vertaalde vorm soos Jakkalswater nr 13 op S 2215 wat dikwels in reisberigte genoem word, Jakalsfontein nr 94 op S 2417, Jakkalspan nr 524 op S 2418 en elders.

About this item

Identifier
1677_SKCPN
Title
ǀKherab
Alternative Title
Keres
Georeference Sources
S 2216
longitude
16.5
latitude
-22.5
Measurement Accuracy
50 km radius
Name in Khoekhoe or Nama
ǀKherab**
ǀKherab
Source
afr Pretorius JP 1973 Boer Vraelys 'Keres, plaas [nr 39], naaste dorp is Windhoek. Betekenis: ǀKeres was ’n bossie wat gebruik is vir trek in water (soos tee) vir maagmoeilikheid, en het baie jare gelede op die plaas gegroei. Nama ǀkeres'.
Description
afr Op Alexander se kaart reg suidwestelik van Gamsberg. Soos Nama ǀgeiri- = jakkals, en ǀǀgam-s = water, die -s lokativeer ’n bron. Nie die Jackalswater nr 9ǃ van S 2318 nie. Ons het hier een van die talle plekke waarin na die jakkais verwys word, soms in vertaalde vorm soos Jakkalswater nr 13 op S 2215 wat dikwels in reisberigte genoem word, Jakalsfontein nr 94 op S 2417, Jakkalspan nr 524 op S 2418 en elders.
page start
694

Item sets