ǀHaris

Hierdie graafwater le oostelik van Eiaas (’Yas) en is met sekerheid te situeer. Op sy kaart nr 2 is dit deur Gordon ingeskryf as GARIES alwaar, vgl. ook Forbes 1965 PTSA 105. Garis en Haris is die naam vir dieselfde plek, en is bepaald wisseluitsprake van dieselfde naam. Vandag is dieselfde plek bekend as Narries, ’n derde wisseluitspraak. Vergelyk vir die wisselinge o.a. 5 C 4 en 5 D 4 en 6. Vir ’n beskouing oor die betekenis k NARRIES.

About this item

Identifier
1200_SKCPN
Title
ǀHaris
Alternative Title
Haris
Georeference Sources
S 2216
Relation
k ook HARIB
longitude
16.5
latitude
-22.5
Measurement Accuracy
50 km radius
Name in Khoekhoe or Nama
ǀHaris**
ǀHaris
Source
afr Dove 1900 Mitth 60 'ǀHaris = Platz im Siidwesten von Windhoek. ǀharis = feuchte Erde. Die Wassersteile enthalt das ganze Jahr hindurch Wasser, und der Platz zeichnet sich in Folge dessen durch Fruchtbarkeit und wegen seiner Seehohe (1900 m) uberhaupt durch grossere Feuchtigkeit und bessere Weide aus als viele benachbarte Striche'. PNK 14 11 1947 'Haris', 26 myl [42 kmǀ van Windhoek af op roete na Jonkersgrab. 'Nama: ǀHaris ‘Ort der Besprengung mit Wasser’. H Vedder'.
Description
afr Hierdie graafwater le oostelik van Eiaas (’Yas) en is met sekerheid te situeer. Op sy kaart nr 2 is dit deur Gordon ingeskryf as GARIES alwaar, vgl. ook Forbes 1965 PTSA 105. Garis en Haris is die naam vir dieselfde plek, en is bepaald wisseluitsprake van dieselfde naam. Vandag is dieselfde plek bekend as Narries, ’n derde wisseluitspraak. Vergelyk vir die wisselinge o.a. 5 C 4 en 5 D 4 en 6. Vir ’n beskouing oor die betekenis k NARRIES.
page start
528

Item sets