Hoes

Forbes het die plek nie nader geidentifiseer nie. Die eerste lid lewer geen moeilikheid op nie, die Ou-Kaapse woord vir 'muis' is hoeri of houri (HOTT. 394). Oor die tweede komponent het ons nie sekerheid nie. Dit blyk dat Gordon se Hoeridap die koordinate het van Muize Kraal, plaas nr Geo. Q.7-38 op 3321 DB, dist. Oudtshoorn. Die spelling Muize toon aan dat die naam uit die Hollandse tyd stam en oud moet wees. Die tweede lid, -dap, moet dus korreleer met Gordon se 'val'. Die 'val' is egter nie ’n 'kraal' nie. ’n Ver- band is egter goed denkbaar, bv. dat ’n kraal (van vee, inwoners e.d.m.) gebou is by 'n plek waar baie muise was en vir wie strikke gespan is. Ons meen dat Muize Kraal ’n leenvertaling is uit Khoekhoens, heel seker t.o.v. die eerste bestanddeel.

About this item

Identifier
1301_SKCPN
Title
Hoes
Alternative Title
Hoes
Georeference Sources
S 2216
longitude
16.5
latitude
-22.5
Measurement Accuracy
50 km radius
Source
afr Hahn Th 1879 kaart 'ǀǀHoes'.
Description
afr Forbes het die plek nie nader geidentifiseer nie. Die eerste lid lewer geen moeilikheid op nie, die Ou-Kaapse woord vir 'muis' is hoeri of houri (HOTT. 394). Oor die tweede komponent het ons nie sekerheid nie. Dit blyk dat Gordon se Hoeridap die koordinate het van Muize Kraal, plaas nr Geo. Q.7-38 op 3321 DB, dist. Oudtshoorn. Die spelling Muize toon aan dat die naam uit die Hollandse tyd stam en oud moet wees. Die tweede lid, -dap, moet dus korreleer met Gordon se 'val'. Die 'val' is egter nie ’n 'kraal' nie. ’n Ver- band is egter goed denkbaar, bv. dat ’n kraal (van vee, inwoners e.d.m.) gebou is by 'n plek waar baie muise was en vir wie strikke gespan is. Ons meen dat Muize Kraal ’n leenvertaling is uit Khoekhoens, heel seker t.o.v. die eerste bestanddeel.
page start
560

Item sets