ǁHabis

Kyk verder OANOAB. Die opvallende is dat die Duitse naam Hasiir hierbo in die eerste lid (ǀǀHas-), maar soms tegelyk ook in die tweede lid (-ǀur), van ’n suigkonsonant uit Nama voorsien is, d.i. binne Namasfeer betrek is, om ’n moontlike aansluiting te vind by bv. ǀǀha- = 'die Schlucht, die Kluft', of beter by ǀǀha-s = 'die Gebarmutter' (Kr.-R. 1969 NW 160). 'n Ongewone geval van omgedraaide volksetimologieǃ Hoe ook al, veel is vir ons onopgelos. So se die Suidweskenner Von Molkte J 1976 SWA-Jaarboek 39 o.a. dat '’n ou Duitse sendeling...van Haasuier gaan maak het Hasuur'. Is Hasuur/Hasur ens. oorspronklik Nama of nie? Die suigkonsonante van o.a. pastor Judt maak dit bepaald ’n woord wat in die Namataal ingelyf is. En tog is daar ’n semantiese verband tussen die Afrikaanse/Duitse haas/Hase en die alternatiewe inlandse naam OANOAB. Die antwoorde ontwyk ons nog.

About this item

Identifier
1143_SKCPN
Title
ǁHabis
Alternative Title
Habis
Georeference Sources
S 2215
longitude
15.5
latitude
-22.5
Measurement Accuracy
50 km radius
Name in Khoekhoe or Nama
ǀǀHabis**
ǁHabis
Source
afr Sprigade-Moisel 1904 Kriegsk 'Habis', plaas en spoorwegstasie. Du Raan RA 1974 Werktuigkundige by Munisipaliteit Usakos, per mev. Louw AA 'Habis, plaas nr 71, dist. Karibib. Beteken ‘Kloof.' Halbich M 1974 Farmer Gesprach 'Habis, Nama ǀǀhabis, d.h. Hohle, Bergschlucht, Kloofplaas'.
Description
afr Kyk verder OANOAB. Die opvallende is dat die Duitse naam Hasiir hierbo in die eerste lid (ǀǀHas-), maar soms tegelyk ook in die tweede lid (-ǀur), van ’n suigkonsonant uit Nama voorsien is, d.i. binne Namasfeer betrek is, om ’n moontlike aansluiting te vind by bv. ǀǀha- = 'die Schlucht, die Kluft', of beter by ǀǀha-s = 'die Gebarmutter' (Kr.-R. 1969 NW 160). 'n Ongewone geval van omgedraaide volksetimologieǃ Hoe ook al, veel is vir ons onopgelos. So se die Suidweskenner Von Molkte J 1976 SWA-Jaarboek 39 o.a. dat '’n ou Duitse sendeling...van Haasuier gaan maak het Hasuur'. Is Hasuur/Hasur ens. oorspronklik Nama of nie? Die suigkonsonante van o.a. pastor Judt maak dit bepaald ’n woord wat in die Namataal ingelyf is. En tog is daar ’n semantiese verband tussen die Afrikaanse/Duitse haas/Hase en die alternatiewe inlandse naam OANOAB. Die antwoorde ontwyk ons nog.
page start
504

Item sets