Hoeseb

Die ligging (tussen Otjimbingwe en ǀHaris) is dieselfde as vir HEUSIS, en die suigkonsonante stem ook ooreen met ǀǀhoe-s in die betekenis van 'Milchgefass in runder oder ovaler Form aus Aruholz verfertigt' (Dove), waaraan die natuurlike waterkolke die naamgewers laat dink het.

About this item

Identifier
1303_SKCPN
Title
Hoeseb
Alternative Title
Hoeseb
Georeference Sources
S 2215
longitude
15.5
latitude
-22.5
Measurement Accuracy
50 km radius
Notes about Name
ou naam van Stinkbank
Source
afr Hahn Th 1879 kaart 'Hoeseb', uitspanning aan spruit, op 22° 4' 15° 23'. Sprigade-Moisel 1904 Kriegsk 'Stingbank (Hoeseb)'.
Description
afr Die ligging (tussen Otjimbingwe en ǀHaris) is dieselfde as vir HEUSIS, en die suigkonsonante stem ook ooreen met ǀǀhoe-s in die betekenis van 'Milchgefass in runder oder ovaler Form aus Aruholz verfertigt' (Dove), waaraan die natuurlike waterkolke die naamgewers laat dink het.
page start
562

Item sets