ǃNarubes

About this item

Identifier
4454_SKCPN
Title
ǃNarubes
Alternative Title
Narubis
Georeference Sources
S 2215 BA
longitude
15.625
latitude
-22.125
Measurement Accuracy
12.5 km radius
Name in Khoekhoe or Nama
ǃNarubes**
ǃNarubes
Source
eng It's about Farm No. 67, Dist. Caribib, southeast of Usakos. In th a ** 871, a number of possible explanations were mentioned. On topographical grounds, we believe that none of the statements are the right. Narubis is an elongated farm. Across its eastern border and on Navachab, the name 'Tsabichas' is entered. To the west, Narubis is bounded by 'NAB' and to its western side is 'Tsawisis' No. 16, which is bounded to the southeast by 'Tsa- Wisis South' No. 95. The Tsawisis has associated us in th a ** 1054 with the Tsawi-S or Swarttebbenhout, the Euclea pseudebe- Tree kind 871. Topographic and linguistically it looks as if this Narubis, No. 67 on 2215 BA, should be declared in the same way, ; ':
afr Dit gaan hier oor plaas nr 67, dist. Karibib, suidoos van Usakos. In TH A** 871 is ’n aantal moontlike verklarings genoem. Op topografiese gronde meen ons dat nie een van die verklarings die juiste is nie. Narubis is ’n langwerpige plaas. Oorkant sy oosgrens en op Navachab is die naam 'Tsabichas' ingeskryf. Aan die weste word Narubis begrens deur 'Naob' en aan sy westekant is 'Tsawisis' nr 16, wat aan die suidooste deur 'Tsa- wisis Suid' nr 95 begrens word. Die Tsawisis het ons in TH A** 1054 in verband gebring met die tsawi-s of swartebbenhout, die Euclea pseudebe- nus. Met die variabiliteit van -b- en -w- (vgl. TH A* 43 by 5 B 1) is dit heel moontlik dat die naam Tsabichas hierbo genoem ook met die boom- soort in verbinding staan; so het ons dit ook in TH A** 1042 verklaar. ’n Ander Namanaam vir die Euclea pseudebenus is Inaru-, vgl. Kr.-R. 1969 NW 282 en NARUBIS 2618 in TH A** 871. Topografies en taalkundig lyk dit dan asof hierdie Narubis, nr 67 op 2215 BA, op dieselfde manier verklaar moet word, nl. as 'Swartebbenhoutfontein', soos Nama Inaru- plus die lokatiefformans -be-s, die slot -s, fern, sing., gewoon by (ronderige) waterplekke. Krenz FK 1979 Boer wat die voorgaande geleës het, skryf egter hierby 'Meiner Einsicht heisst Narubis: 'Wo man eine andre Richtung nam\ ‘Wo man' drehteY’:
page start
621

Item sets