Karub

Hier is twee plase, Karris I nr 9 en II nr 8; regoor hulle (noordwestelik van Mariental) aan die noordekant van die Grootvisrivicr le as verstewiging van die gegewe afleiding 'n plaas met die naam van Bisiport nr 7. Die Pakriemrivier le net suid van die Grootvisrivier. Die vraag nou is watter Namawoord le aan die naam ten grondslag. Biesie is ǀharu-, en dan is ons plaasnaam 'n gedeeltelike verhaspeling daarvan. Dit is denkbaar. Krenz FK 1976 Boer Aantekening verwag groter klankooreenkoms en vermoed dat die naam verband hou met 'ǀgaris = nat, vogtige, groen plek waar daar ook biesies staan'.

About this item

Identifier
1602_SKCPN
Title
Karub
Alternative Title
Karub
Georeference Sources
S 2215 AA
longitude
15.125
latitude
-22.125
Measurement Accuracy
12.5 km radius
Notes about Name
Nou Waterbank
Source
afr PNK 1947 'Karup'. 'n Spoorwegstasie gelee 57 km van Usakos. 'Nama: IGarub = Reitochs'. Diehl HK 1954 Pastor Brief aan PNK (29 3 1954) 'Karub, die regte spelling is ǀǀGarub, en dit beteken...'Waterbank'.' Krenz FK 1970 Mitt 11/5 Aug 1970 8 'Karub: kann heissen IGarub = Reitoehse (nicht Reithose);. ǀGarub = Leopard (letzteres richtig)'.
Description
afr Hier is twee plase, Karris I nr 9 en II nr 8; regoor hulle (noordwestelik van Mariental) aan die noordekant van die Grootvisrivicr le as verstewiging van die gegewe afleiding 'n plaas met die naam van Bisiport nr 7. Die Pakriemrivier le net suid van die Grootvisrivier. Die vraag nou is watter Namawoord le aan die naam ten grondslag. Biesie is ǀharu-, en dan is ons plaasnaam 'n gedeeltelike verhaspeling daarvan. Dit is denkbaar. Krenz FK 1976 Boer Aantekening verwag groter klankooreenkoms en vermoed dat die naam verband hou met 'ǀgaris = nat, vogtige, groen plek waar daar ook biesies staan'.
page start
665

Item sets