ǀHeneb; ǀHonob

Geleë net bokant die Wildealsrandberge op K. 2916 BB, en verskyn nie op Veillet se kaart meer nie, is ook nie in ons lys van plekname van Namakwaland nie. 'Vaalkom' is die vertaling van wat in Nama sou lui ǀhei 11hai) = vaal, en ǃgoa-b = kom, 'Einsenkung, Schlucht' (Kr.-R. 1969 NW 125). Die t. stel die serebrale tongslag voor.

About this item

Identifier
1256_SKCPN
Title
ǀHeneb; ǀHonob
Alternative Title
Hennep, Heneb
Georeference Sources
S 2119
longitude
19.5
latitude
-21.5
Measurement Accuracy
50 km radius
Name in Khoekhoe or Nama
ǀHeneb; ǀHonob**
ǀHeneb; ǀHonob
Source
afr PNK 1947 'Hennep', plaas en poskantoor 68 km van Gobabis gelee. 'Nama, van ǀhoneb of heneb, die uil (nagvoel). H. Vedder'. PNK besluit om te spel HENEB.
Description
afr Geleë net bokant die Wildealsrandberge op K. 2916 BB, en verskyn nie op Veillet se kaart meer nie, is ook nie in ons lys van plekname van Namakwaland nie. 'Vaalkom' is die vertaling van wat in Nama sou lui ǀhei 11hai) = vaal, en ǃgoa-b = kom, 'Einsenkung, Schlucht' (Kr.-R. 1969 NW 125). Die t. stel die serebrale tongslag voor.
page start
546

Item sets