Hungarob

Op plaaslys gelee Clw.Q. 7-21, K 2917 DD/3017 BB, in gebied van Onder- Kamiesberg, tussen Koringhuis en De Ronde Gas of ARONEGAS, wat albei volksetimologiese aanpassings van Khoekhoense plaasname is, soos ons meen dat ook 'Honingboom' is, in hierdie geval van sy alias wat teruggaan op Nama ǀhuni-, die skaduryke 'koffiebos' of witgatboom, die Boscia albitrunca (vgl. Smith 1966 CNSAP 514). Opvallend dat daar op die lyn noord-suid drie aangrensende plase is met volksetimologiese name uit dieselfde taal, nl. De Ronde Gas, Koringhuis en Honingboom, ens.

About this item

Identifier
1374_SKCPN
Title
Hungarob
Alternative Title
Hungarob
Georeference Sources
S 2114
longitude
14.5
latitude
-21.5
Measurement Accuracy
50 km radius
Source
afr Krenz FK 1975 Boer Aantekening 'In die Brandberge is 'n voetpadpas genoem ǀHun- =f=garob. ǀHun = bevoorregte mense, hoofmanne, Blankes; =f=garo = pad, voetpad, Steg'.
Description
afr Op plaaslys gelee Clw.Q. 7-21, K 2917 DD/3017 BB, in gebied van Onder- Kamiesberg, tussen Koringhuis en De Ronde Gas of ARONEGAS, wat albei volksetimologiese aanpassings van Khoekhoense plaasname is, soos ons meen dat ook 'Honingboom' is, in hierdie geval van sy alias wat teruggaan op Nama ǀhuni-, die skaduryke 'koffiebos' of witgatboom, die Boscia albitrunca (vgl. Smith 1966 CNSAP 514). Opvallend dat daar op die lyn noord-suid drie aangrensende plase is met volksetimologiese name uit dieselfde taal, nl. De Ronde Gas, Koringhuis en Honingboom, ens.
page start
585

Item sets