Ugab(Rivier), Ugab(Mund)

The name of the long river starting in 1916 D and mounded in the sea at 2113 (Ugabmund), spelled by everyone who passes the sucking consonants as above, d.w.s. With the same suction consonants as for Oegab / s, alright. (i) The U- is probably not, as suggested by a gated informant (not quoted), connectively with ǀ U- = Brak, for 'Verybrak River'. (ii) It is rather explained as a river that The shape of a 'shallow wood vessel' ( distance is too large. (iii) it passes above the fire mountains, and the question is appropriate or theǃ you may be connected with 'scorching', eg. the flow by a 'scorched plain', but it's all suspicions. (Iv) It falls on that we could only quote direct translations for the long river received or from the 'Rocky Elevation' on its shore, the embroidery, or of a cliff-like place in its steep shores who have the shape of a horseshoene. 'Perdehoovkrans River' for the stream, and 'horsehoinkran SMERGE 'for the rocky increases to the window of the river: Koehler's statement joins Rev. Diehl's spelling, but their spelling differs in one important sense of that of Dr Hartmann, (v) Hartmann does not write ╪ga-B, but ^ Ga-B What 'The Fläche, the Ebene' (Kr.- R. 1969 NW 97) may mean, the whole about , Outgoing of the Word with the Suck Dressǃ For the front, yet it 'ǃ

About this item

Identifier
2934_SKCPN
Title
Ugab(Rivier), Ugab(Mund)
Alternative Title
Ugab(Rivier), Ugab(Mund)
Georeference Sources
S 2113
longitude
13.5
latitude
-21.5
Measurement Accuracy
50 km radius
Source
eng HAHN TH 1879 CARD 'ǃ U-╪GAB R.' Sprigade Misel 1904 Kriegsk 'Ugab', 'Ugab-Mund', both on S 2113. Hartmann 1904 map 'ǃ U- ╪gab mund' and 'ǃ U- ╪gab'. PNK-SWA S.J. [1955) per pastor HK DEHL SNR. 'Ugab: Lu- ^ Gab'. Koehler O 1959 Omaruru 38 '... Ugab (Namaǃ U- ╪gab)'. Dies. 70 'Ranges of Rocky Elevations Calledǃ U-╪gab Run Along the Ugab River (ǃ U 'Equine head, ╪gab' cliff ').' Haacke HWG 1976 Assist. Education Planner Note 'ǃ You ^ = GAB, explain to me as 'sink to / of paw joint', ╪ga = sink,ǃ US = paw joint'.
afr Hahn Th 1879 kaart ' ǃU-╪gab R.' Sprigade-Moisel 1904 Kriegsk 'Ugab', 'Ugab-Mund', albei op S 2113. Hartmann 1904 kaart ' ǃU- ╪gab Mund' en ' ǃU- ╪gab'. PNK-SWA s.j. [1955) per pastor HK Diehl snr. 'Ugab: lU-^gab'. Koehler O 1959 Omaruru 38 '...Ugab (Nama ǃU- ╪gab)'. Dies. 70 'Ranges of rocky elevations called ǃU-╪gab run along the Ugab river (ǃu ‘equine hoof, ╪gab ‘krans’).' Haacke HWG 1976 Assist. Onderwysbeplanner Aantekening ' ǃU^=gab, aan my verduidelik as ‘insink tot/van pootgewrig', ╪ga = insink, ǃus = pootgewrig'.
Description
eng The name of the long river starting in 1916 D and mounded in the sea at 2113 (Ugabmund), spelled by everyone who passes the sucking consonants as above, d.w.s. With the same suction consonants as for Oegab / s, alright. (i) The U- is probably not, as suggested by a gated informant (not quoted), connectively with ǀ U- = Brak, for 'Verybrak River'. (ii) It is rather explained as a river that The shape of a 'shallow wood vessel' ( distance is too large. (iii) it passes above the fire mountains, and the question is appropriate or theǃ you may be connected with 'scorching', eg. the flow by a 'scorched plain', but it's all suspicions. (Iv) It falls on that we could only quote direct translations for the long river received or from the 'Rocky Elevation' on its shore, the embroidery, or of a cliff-like place in its steep shores who have the shape of a horseshoene. 'Perdehoovkrans River' for the stream, and 'horsehoinkran SMERGE 'for the rocky increases to the window of the river: Koehler's statement joins Rev. Diehl's spelling, but their spelling differs in one important sense of that of Dr Hartmann, (v) Hartmann does not write ╪ga-B, but ^ Ga-B What 'The Fläche, the Ebene' (Kr.- R. 1969 NW 97) may mean, the whole about , Outgoing of the Word with the Suck Dressǃ For the front, yet it 'ǃ
afr Die naam van die lang rivier wat in 1916 D begin en uitmond in die see op 2113 (Ugabmund), word deur almal wat die suigkonsonante aangee, gespel soos hierbo, d.w.s. met dieselfde suigkonsonante as vir OEGAB/S, alwaar. (i) Die U- is waarskynlik nie, soos deur ’n geeerde informant (nie aangehaal nie) voorgestel, verbindbaar met ǀu- = brak, vir 'Baiebrakrivier' nie. (ii) Dit is eerder te verklaar as ’n rivier wat die vorm het van ’n 'vlak houtvat' (ǃoe-) met 'steil rande, d.w.s. oewers' ( ╪ga)> m.a.w. dit is te verklaar soos OEGAS/B. Die rivier het nie sy naam van die Erongoberge nie, die afstand is te groot. (iii) Dit stroom bokant die Brandberge verby, en die vraag is gepas of die ǃu- dalk te verbind is met 'verskroei', bv. die stroming deur ’n 'Verskroeide vlakte', maar dit is alles vermoedens. (iv) Dit val op dat ons vir die lang rivier net uit die resente tyd direkte vertalings kon aanhaal. Een is die van mnr Koehler, wat die ╪ga-b verbind met ’n krans, d.w.s. die rivier Ugab het sy naam gekry of van die 'rocky elevations' aan sy oewer, die bordurende bergerye, of van ’n kransagtige plek in sy steil oewers wat die vorm van 'n perdehoef het. ' Perdehoefkransrivier' vir die stroom, en 'Perdehoefkransberge' vir die rotsagtige verhogings aan weersy van die rivier: Koehler se verklaring sluit aan by eerw. Diehl se spelwyse, maar hulle spelling verskil in een belangrike opsig van die van dr Hartmann, (v) Hartmann skryf nie ╪ga-b nie, maar ^ga-b wat 'die Fläche, die Ebene' (Kr.-R. 1969 NW 97) kan beteken, die geheel ong. 'Perdehoefvlakterivier', of 'Dierklouvlakterivier'. (vi) Mnr Haacke se verklaring sluit ten dele aan by die van mnr Koehler, (vii) Mnr Krenz FK 1976 Boer skryf in sy nuwe Aantekening hierby, uitgaande van die woord met die suigklap ǃ vooraan, nog dit ' ǃUxa = eintonig, langweilig', anders af te lei van ǃu - 'ver'. Tussen die moontlikhede kan ons die keuse nog nie maak nie.
page start
1077

Item sets