ǁKharaxas

Nie dieselfde plek as KARABIB (alw.) nie, maar die afleiding en betekenis is wel dieselfde. van ǀǀkhara-b = klipgruis. Die spelling van bv. Hahn Th maak dit heel aanneemlik. Die -be- is lokatiewe suffiks, die -s spesifiseer 'n fontein- naam oorspronklik.

About this item

Identifier
1545_SKCPN
Title
ǁKharaxas
Alternative Title
Karachas
Georeference Sources
S 2016
longitude
16.5
latitude
-20.5
Measurement Accuracy
50 km radius
Name in Khoekhoe or Nama
ǀǀKharaxas**
ǁKharaxas
Source
afr Gaerdes J 1970 Mitt 70/10-11 Jan.-Feb. 1970 3 per dr Vedder 'Karachas, von ǀǀkaras = Kies im Rivier, = Ort mit viel Kies'. Dali R 1974 Huisvrou Vraelys 'Karachas, plaas, nr 185, dist. Outjo, 28 km uit dorp. Beteken Wersameling van klein klippies’. Een van die oudste plase in die distrik. Inligting van 'n Nama'.
Description
afr Nie dieselfde plek as KARABIB (alw.) nie, maar die afleiding en betekenis is wel dieselfde. van ǀǀkhara-b = klipgruis. Die spelling van bv. Hahn Th maak dit heel aanneemlik. Die -be- is lokatiewe suffiks, die -s spesifiseer 'n fontein- naam oorspronklik.
page start
645

Item sets