Hoasas

Geleë op hoogte S 2718 A; aangrensend (kaart Landmeter-generaal 1966). Die betekenis is nie verstrek nie, waarskynlik soos vir HOAS 2618.

About this item

Identifier
1291_SKCPN
Title
Hoasas
Alternative Title
Hoasas
Georeference Sources
S 2016
longitude
16.5
latitude
-20.5
Measurement Accuracy
50 km radius
Source
afr Joubert CJ 1973 Boer Vraelys 'Hoasas, plaas nr 16, dist. Otjiwarongo, 16 km van dorp. Beteken ‘Teken, baken of landsmerk’, volgens die Damaras, moontlik weens kopreeks wat oor die plaas loop'.
Description
afr Geleë op hoogte S 2718 A; aangrensend (kaart Landmeter-generaal 1966). Die betekenis is nie verstrek nie, waarskynlik soos vir HOAS 2618.
page start
558

Item sets