Khairob, Chairob

Geleë aan hoofverkeers- en aan spoorweg, noord van Keetmanshoop. Soos Nama lawus = 'das Gewehr, die Flinte' (Kr.-R. 1969 NW 31). Die naam bewaar die ouer uitspraak voor sy vokalisasie, nog met anlautende k(h)-. Dit is een van die vroegste woorde wat in Ou-Kaaps opgeteken is, nl. in 1655 as cabou, in 1691 as k’habou, duidelik klanknabootsend van die ontbranding van die kruit en die meegaande knal. Vgl. HOTT 276. Die -s in die naam dui waarskynlik daarop dat dit oorspronklik die benaming van 'n fontein was.

About this item

Identifier
1685_SKCPN
Title
Khairob, Chairob
Alternative Title
Khairob, Chairob
Georeference Sources
S 2015
longitude
15.5
latitude
-20.5
Measurement Accuracy
50 km radius
Source
afr Krenz 1970 Mitt 11/4 Jul 1970 3 'Unsere nachste Wasserstelle ist ‘Chairob'. ǀǀKhairo bedeutet eine kleine (-ro-) Sand (ǀǀkhai-n)-stelle, an welcher man durch Graben Wasser erhalt'.
Description
afr Geleë aan hoofverkeers- en aan spoorweg, noord van Keetmanshoop. Soos Nama lawus = 'das Gewehr, die Flinte' (Kr.-R. 1969 NW 31). Die naam bewaar die ouer uitspraak voor sy vokalisasie, nog met anlautende k(h)-. Dit is een van die vroegste woorde wat in Ou-Kaaps opgeteken is, nl. in 1655 as cabou, in 1691 as k’habou, duidelik klanknabootsend van die ontbranding van die kruit en die meegaande knal. Vgl. HOTT 276. Die -s in die naam dui waarskynlik daarop dat dit oorspronklik die benaming van 'n fontein was.
page start
696

Item sets