Khorixas

About this item

Identifier
1717_SKCPN
Title
Khorixas
Alternative Title
Khorixas
Georeference Sources
S 2014
longitude
14.5
latitude
-20.5
Measurement Accuracy
50 km radius
Name in Khoekhoe or Nama
Khorixas*
Khorixas
Source
afr PNK 1970, inligting per Piek JL 'Khorixas, oorspronklike plaas waarop Welwitschia gebou is, Welwitschia word nou verander tot Khorixas en sal hoofsetel van Damaraland wees. Na die naam van 'n bos wat nie- bladwisselend is, dra twee keer per jaar ’n pers vrug...' Schubert EB 1973 Senior Klerk by departement Waterwese Vraelys 'Korixas, vroeer Welwitschia. Kom van 'n soort wilde sitrusbos wat hulle kori noem. Die klein vrugte wat soos korinte lyk as hulle droog is, word deur die Nami- Daman geeet'. Du Plessis ID 1973 Onderwyser Vraelys 'Khorixas, dorp. Beteken ‘Waterbos’, na aanleiding van die immergroen bos (struik) wat voorkom waar ondergrondse water is. Die dorp se naam was eers Welwitschia, na die bekende plant. Nadat dit ’n tuisland vir die Damaras geword het, het die Damararaad besluit om dit Khorixas te noem'. Krenz EK 1974 Boer Aantekening 'Khori = Salvadore Persica (Busch, Wiisten Pfefferbusch in der Niihe von Wasser stehend, an Flussliiufen un- durchdringlich Dickichte bildend; eine, zur Reifezeit der Beeren, Haupt- nahrung von Mensch und Tier'.
page start
708

Item sets