Gorabeb

Pettman het die spelling van Kroenlein oorgeneem, ǃawe-s. Ponnighaus 1931 Joernaal 6 40 skryf dit luros, waarnaas ǃuwo-s. ’n Normale wisseluitspraak hiernaas sal wees ǃabe-s (en ǃubo-s), vgl. bv. plekname met element 'rooi' wat voorkom as ǀawa en ǀaba. Ewe normaal is die feit dat Kora, Griekwa en Ou-Kaaps ’n velaar vertoon waar Nama van later dit nie meer het nie, bv. ǃka-b vir 'rivier' teenoor Nama ǃa-b; in HOTT 186-8 word dit was ’n 'kon- sonantwet' behandel. Die Namawoord vir 'vaalbos' kan hiervolgens verskyn as ǃkabe-s of ǃkubes, wat die aansluiting daarvan by die klankverwante Koppies van Afrikaans aanneemlik maak. Die 'vervorming' hoef egter nie deur die Afrikaners gemaak te gewees het nie, vgl. daaroor Burchell / 272. Pettman se afleiding is ongetwyfeld juis en word algemeen aanvaar (k PJ Nienaber SAPW / 226, Van Vreeden TVV 27/4 21, CA Smith 476 s.v. vaalbos).

About this item

Identifier
1889_SKCPN
Title
Gorabeb
Alternative Title
Korabib
Georeference Sources
S 2014
longitude
14.5
latitude
-20.5
Measurement Accuracy
50 km radius
Name in Khoekhoe or Nama
Gorabeb**
Gorabeb
Source
afr Hartmann 1904 kaart 'Korabib (Krahenplatz)', puts aan droe rivierloop. Dieselfde by Sprigade-Moisel 1904 Kriegsk, op genoemde graadvierkant.
Description
afr Pettman het die spelling van Kroenlein oorgeneem, ǃawe-s. Ponnighaus 1931 Joernaal 6 40 skryf dit luros, waarnaas ǃuwo-s. ’n Normale wisseluitspraak hiernaas sal wees ǃabe-s (en ǃubo-s), vgl. bv. plekname met element 'rooi' wat voorkom as ǀawa en ǀaba. Ewe normaal is die feit dat Kora, Griekwa en Ou-Kaaps ’n velaar vertoon waar Nama van later dit nie meer het nie, bv. ǃka-b vir 'rivier' teenoor Nama ǃa-b; in HOTT 186-8 word dit was ’n 'kon- sonantwet' behandel. Die Namawoord vir 'vaalbos' kan hiervolgens verskyn as ǃkabe-s of ǃkubes, wat die aansluiting daarvan by die klankverwante Koppies van Afrikaans aanneemlik maak. Die 'vervorming' hoef egter nie deur die Afrikaners gemaak te gewees het nie, vgl. daaroor Burchell / 272. Pettman se afleiding is ongetwyfeld juis en word algemeen aanvaar (k PJ Nienaber SAPW / 226, Van Vreeden TVV 27/4 21, CA Smith 476 s.v. vaalbos).
page start
763

Item sets