Abaragagams

With the stolen sound, the member is - ǀǀ gaming, the -s indize a fountain name. 'The fountain of the two Abara's'. We know from his alternative name that anabome stood, cf. Anabis 2014.

About this item

Identifier
20_SKCPN
Title
Abaragagams
Alternative Title
Abaragagams
Georeference Sources
S 2014
longitude
14.5
latitude
-20.5
Measurement Accuracy
50 km radius
Source
eng Krenz FK 1975 Farmer Note at Anabis 2014 'The place (ie The younger ǀ Abarab killed his older brother when he realized that the older brother was adultery with his wife. '
afr Krenz FK 1975 Boer Aantekening by ANABIS 2014 'Die plek (nl. Anabis in die Huabdal waar die Tsaubrivier in die Huab uitmond) is ook ǀAbaraga- ǀǀgams genoem, na twee Damabroers, albei met die naam ǀAbarab. Die jonger ǀAbarab het sy ouer broer vermoor toe hy agtergekom het dat die ouer broer met sy vrou owerspel bedryf.'
shortDescription
eng Loading...
afr Die fontein van die twee ǀAbara's'. Genoem na twee Damara broers albei met die naam ǀAbarab. Die joinder broer het sy ouer broer vermoor toe hy agterkom dat die ouer broer met sy vrou owerspel (adultery) bedryf
Description
eng With the stolen sound, the member is - ǀǀ gaming, the -s indize a fountain name. 'The fountain of the two Abara's'. We know from his alternative name that anabome stood, cf. Anabis 2014.
afr Met die aangegewe klapklank is die lid -ǀǀgam- water, die -s indiseer ’n fonteinnaam. 'Die fontein van die twee Abara’s'. Ons weet uit sy alter- natiewe naam dat daar anabome gestaan het, vgl. ANABIS 2014.
page start
158

Item sets