ǂKhoexab

Plase Koichas nr 295 en K.-Ost. 296, dist. Keetmanshoop, na aan oosgrens. Met Wandres se optekening is die betekenis duidelik soos by KOICHAS 2417. Dr Van Vreeden 1961 Oorsprong 383 behandel hierdie naam ook en herlei die woord tot 'koi, volksnaam vir ’n struikgewas wat op die Oumansoutbos lyk' en meld dat dit horn meegedeel is deur 'J.H. Opperman (Aroab)'. Smith 1966 CNSAP bevat nie hierdie volksnaam van die plantsoort nie, maar die bestanddeel '-soutbos' stem ooreen met ons gegewens.

About this item

Identifier
1850_SKCPN
Title
ǂKhoexab
Alternative Title
Koigab(Rivier)
Georeference Sources
S 2013
longitude
13.5
latitude
-20.5
Measurement Accuracy
50 km radius
Name in Khoekhoe or Nama
╪Khoexab**
ǂKhoexab
Source
afr Opmeting s.j. blad Kaap Kruis 'Koigab', rivier.
Description
afr Plase Koichas nr 295 en K.-Ost. 296, dist. Keetmanshoop, na aan oosgrens. Met Wandres se optekening is die betekenis duidelik soos by KOICHAS 2417. Dr Van Vreeden 1961 Oorsprong 383 behandel hierdie naam ook en herlei die woord tot 'koi, volksnaam vir ’n struikgewas wat op die Oumansoutbos lyk' en meld dat dit horn meegedeel is deur 'J.H. Opperman (Aroab)'. Smith 1966 CNSAP bevat nie hierdie volksnaam van die plantsoort nie, maar die bestanddeel '-soutbos' stem ooreen met ons gegewens.
page start
745

Item sets